Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk Kuilsrivier: Leraar (Vastetermynkontrak – drie jaar)

Vakature: Leraar – Vastetermynkontrak (Drie jaar) Sluitingsdatum: 2 September 2024. Indienstreding: 1 November 2024 of so gou as moontlik daarna. In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL Kuilsrivier is tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë. Die NG Gemeente Kuilsrivier het […]

NG Kerk Kuilsrivier: Leraar (Vastetermynkontrak – drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Humansdorp-Oos: Leraar

Vakature: Leraar Die NG Gemeente Humansdorp-Oos is geleë in die sentrale plattelandse dorp Humansdorp in die Oos-Kaap, met die naaste lughawe in Gqeberha slegs 80 km ver. Jeffreysbaai is ook net 17 km van ons af. Humansdorp is ’n gesogte woonbestemming vir families met die pragtige kusdorpe St Francisbaai en Kaap St Francis slegs 20

NG Gemeente Humansdorp-Oos: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Swartland-Noord (Malmesbury): Voltydse medeleraar

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Augustus 2024. Diensaanvaarding: 1 Januarie 2025 of soos ooreengekom. Gemeenteprofiel: NG Kerk Swartland-Noord in Malmesbury, Wes-Kaap, bedien ongeveer 1 314 belydende lidmate en 360 dooplidmate. Die dorp is sentraal geleë, 70 km vanaf Kaapstad en Stellenbosch, en groei vinnig met nuwe inwoners van jong gesinne tot afgetredenes. Die

NG Gemeente Swartland-Noord (Malmesbury): Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Bothaville-Noord: Jeugwerker/diensleraar

Dienstermyn: Driejaarkontrak (onderhandelbaar). Gemeenteprofiel: NG Gemeente Bothaville-Noord is ’n dinamiese plattelandse gemeente wat bestaan uit ongeveer 370 belydende en 125 dooplidmate. Posbeskrywing: Die gemeente is op soek na ’n energieke persoon met ’n sterk roeping en passie ten opsigte van jeug- en gesinsbediening. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die organisering en uitvoering van

NG Bothaville-Noord: Jeugwerker/diensleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Witrivier: Medeleraar

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 31 Augustus 2024. Die NG Gemeente Witrivier, wat funksioneer as ’n voorstedelike familiegemeente in die Laeveld van Mpumalanga van ongeveer 1 300 belydende en dooplidmate, met een permanente leraar en een vastetermynleraar (brugleraar) tot 31 Desember 2024, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n voltydse medeleraarspos.

NG Witrivier: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Vanstadensrus: Deeltydse leraar (5/8 pos)

Vakature: Deeltydse leraar (5/8 pos) Sluitingsdatum: 30 September 2024. Dienstermyn: Twee jaar Gemeenteprofiel: Vanstadensrus is ’n klein plattelandse dorpie in die Suid-Oos-Vrystaat, tussen Wepener en Zastron. Boerderygemeenskap. Bestaan uit 70 belydende lidmate, ongeveer die helfte jonggetroudes – en 24 dooplidmate. Die gemeente het in 2019 begin doleer, en na die Algemene Sinodesitting in Oktober 2023

NG Gemeente Vanstadensrus: Deeltydse leraar (5/8 pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Stellenbosch (Moedergemeente) : Voltydse predikant met die fokus op Familiebediening en Prediking

Vakature: Voltydse predikant met die fokus op Familiebediening en Prediking Sluitingsdatum: 26 Augustus 2024. Die gemeente: Stellenbosch Moedergemeente wil in afhanklikheid van God ’n Rivier van Lewende Water wees. In die lig van God se visie strewe ons gemeente daarna om entoesiastiese gelowiges te wees wat leef vanuit ’n lewende verhouding met God. Ons gemeente

Stellenbosch (Moedergemeente) : Voltydse predikant met die fokus op Familiebediening en Prediking Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Mosselbaai-Suid: Medeleraar

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 31 Augustus 2024. Gemeenteprofiel: Ons gemeente is ’n gemeente met 1 550 doop- en belydende lidmate. Kinders tot en met 18 jaar is ongeveer 10% en lidmate bo 60 jaar 55%. Die gemeente word deur twee leraars bedien en ons het twee bedieningspunte – Mosselbaai en Vleesbaai. Vergoeding is volgens sinodale skaal

NG Kerk Mosselbaai-Suid: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Ermelo (Moedergemeente): Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum: 30 Augustus 2024. Die kerkraad van NG Ermelo (Moedergemeente) nooi alle belangstellende leraars om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: NG Ermelo (Moedergemeente) is 154 jaar oud en het ongeveer 654 lidmate (klein en groot). Ons funksioneer as ’n geloofsfamilie wat lief is vir God, mekaar en ons naaste. Leraarsprofiel: ’n Lewende en passievolle verhouding met

NG Ermelo (Moedergemeente): Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos van drie jaar

In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. Die kerkraad kan ná drie jaar besluit om die termyn te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Nuwerus is ’n plattelandse gemeente binne die sinode van Wes-Kaapland se grense, ongeveer 70 km noord van Vanrhynsdorp op die

NG Gemeente Nuwerus: Voltydse vastetermyn leraarspos van drie jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK RIVIERSONDEREND: Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Die kerkraad van die NG gemeente van Riviersonderend wag in afhanklikheidaansoeke in vir bogenoemde pos. Riviersonderend is ’n plattelandse landbougemeenskap in die hartjie van die Overberg met tans 332 belydende en 83 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit vier dorps- en vier plaaswyke asook die Overberg-tehuis vir bejaardes. Daar is ’n goeie verspreiding

NG KERK RIVIERSONDEREND: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Umhlanga Gesinskerk: Voltydse leraar

Die gemeente nooi belangstellendes uit om deel te word van ons unieke span. Ons huidige leraar van drie jaar het ’n pos in Worcester aanvaar en daar is dus ’n vakature beskikbaar vir ’n voltydse predikant. Sluitingsdatum: 30 Augustus 2024 NG Umhlanga Gesinskerk se visie is om as liefdesgemeenskap, geloofsgemeenskap en ’n verkondigingsgemeenskap, gesinne en

NG Umhlanga Gesinskerk: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Albanie (Makhanda): Brugleraar

Vakature: Brugleraar (6-9 maande) GEMEENTEPROFIEL:  Die NG Kerk Albanie (in Grahamstad/Makhanda) is in 1831 gestig en is een van die oudste NG gemeentes in die Oos-Kaap. Die gemeente bedien Makhanda (voorheen Grahamstad), sowel as die omliggende plaaswyke. Benewens Grahamstad is daar ook dienste by Riebeek-Oos en Fonteinskloof se wykskerke. Ons is sentraal geleë tussen Gqeberha

NG Kerk Albanie (Makhanda): Brugleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Warmbad (Bela-Bela, Limpopo): Leraar

Ons soek ’n leraar wat: Toegewyd aan Christus leef en Hom dien. Die gesag van die Skrif as onfeilbaar aanvaar en dit heilig ag. Inkoop op die visie, waardes en etos van die gemeente. Dinamies en energiek is, en sterk leiding kan neem. Goeie balans kan handhaaf in die gemeente om oud en jonk te

NG Gemeente Warmbad (Bela-Bela, Limpopo): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Parow-Panorama: Medeleraar (Voltyds / Permanent)

Die medeleraarspos by ons gemeente, vereis spesialisvaardighede. Ons lys ’n paar wat vir ons belangrik is. Passievol toegespits op die energieke bediening aan en groei van jeug, jong werkendes en gesinne wat ’n besliste invloed op die bedieningsfokus van die gemeente meebring. Dinamiese en aktuele prediking met klem op lof en aanbidding. Eredienste moet belewenisse

NG Parow-Panorama: Medeleraar (Voltyds / Permanent) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Andrew Murray Congregation: Full-time minister

The church council of Andrew Murray Congregation (Johannesburg) is prayerfully awaiting applications in order to fill the vacancy of full-time minister. “Diensleraars” with the specific “legitimasie” of “outreach” or “community development” are also welcome to apply. Closing date: Tuesday 16 July 2024,12:00. CONGREGATION’S PROFILE Andrew Murray was founded in 1966 as an English speaking congregation

Andrew Murray Congregation: Full-time minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

Junior journalist : Wellington (hybrid work environment)

Bible Media is a Christian Media Ministry. They produce and provide content to inspire the Christian Way.  Currently, the organisation is in the process of digital transformation, building a more comprehensive digital footprint. They require the services of a Junior Journalist / Digital Content Creator with the ability to communicate the Christian message in simple

Junior journalist : Wellington (hybrid work environment) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Port Elizabeth-Noord: Predikantspos (permanente pos)

Sluitingsdatum: Vrydag, 31 Julie 2024. In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerde predikante van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos. Profiel Die gemeente bestaan uit 285 belydende lidmate, dooplidmate en jeug uit die omgewing wat ons bedien. Ons leuse is “Omdat God ons bou, maak ons

NG Gemeente Port Elizabeth-Noord: Predikantspos (permanente pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Doornkloof Familiekerk: Voltydse medeleraarspos

NG Kerk Doornkloof, bekend as Doornkloof Familiekerk is ’n gemeenskap waar liefde gesien en hoop beleef word. Ons is deel van die Missio Dei, God se lewensgewende beweging na die wêreld in nood. Ons sien werklik ons kerk as ’n familiekerk waar elkeen, jonk en oud, ’n plek kan vind om sy/haar passie vir die

Doornkloof Familiekerk: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Termyn: Drie jaar vastetermynpos Sluitingsdatum: 14 Julie 2024. Gemeenteprofiel: Beaufort-Wes is ’n plattelandse dorp geleë in die Karoo, in die Wes-Kaap. Die bedieningsterrein bestaan uit die twee gemeentes wat in kombinasie funksioneer. Beaufort-Wes het 340 belydende en 46 dooplidmate en Gamkavallei het 190 belydende en 62 dooplidmate. Byna al die besoekpunte is

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Makwassie: Voltydse leraar

In biddende afhanklikheid van die Here, nooi die kerkraad gelegitimeerde leraars wat geroepe voel tot die bediening in Makwassie, om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Makwassie is ’n klein plattelandse dorp in die Noordwes-provinsie. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit boerderybedrywighede. Die gemeente het sowat 235 belydende en 43 dooplidmate. ’n Groot aantal lidmate is bo 60

NG Gemeente Makwassie: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Nylstroom-Oos: Voltydse medeleraar

Uit God se liefde dien ons …… ons Skepper …… mekaar …… ons gemeenskap …. die natuur (deur bewaring) Gemeenteprofiel: Nylstroom-Oos-gemeente is geleë in ’n “middel-grootte” plattelandse dorp (Nylstroom/Modimolle) in die Limpopoprovinsie, ongeveer 130 km noord van Pretoria. Die dorp bied goeie koopgerief aan inwoners, maar met ’n kleiner verskeidenheid as in die stad. Die

NG Nylstroom-Oos: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top