NG Gemeente Magaliesburg: Voltydse leraar
In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die volgende vakature bekend. Voltydse leraar Iets oor ons gemeente: Magaliesburg is ’n klein plattelandse dorp in Gauteng, sowat 30 km noordwes van Krugersdorp. ’n Deel van die gemeente lê in Noordwes-provinsie. Die meeste lidmate woon op plase of kleinhoewes in die distrik. Binne die gemeentegrense […]
NG Gemeente Magaliesburg: Voltydse leraar Lees verder
Afgehandelde vakatures





















