Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Amsterdam (Mpumalanga): Leraar – Vastetermynkontrak (twee jaar)

Vakature: Leraar – Vastetermynkontrak (twee jaar) met die opsie om te verleng (onderhandelbaar) Die sluitingsdatum vir aansoeke is 19 April 2024. Gemeenteprofiel: Ons visie: Soos ons Here Jesus Christus wil ons ook dien. Die gemeente van Amsterdam is geleë in die suid-ooste van Mpumalanga, 70 km vanaf Ermelo en 48 km vanaf Piet Retief, naby […]

NG Gemeente Amsterdam (Mpumalanga): Leraar – Vastetermynkontrak (twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Empangeni (met opdrag Mtunzini): Permanente medeleraarspos

GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Empangeni is geleë in die hart van Zoeloeland en bestaan uit twee bedieningspunte: Empangeni en Mtunzini. Beide dorpe beskik oor ’n eie kerkgebou. Die gemeente (452 belydende en 91 dooplidmate) het twee vakante poste: een permanente medeleraarspos (fokus Mtunzini) en een vastetermynkontrakpos (fokus Empangeni). Daar is een kerkkantoor en skriba, gebaseer op

NG Kerk Empangeni (met opdrag Mtunzini): Permanente medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Rant en Dal Prisma: Deeltydse jeugwerker (Tienerbediening)

Rant en Dal Prisma is ’n dinamiese voorstedelike gemeente in Krugersdorp, Gauteng wat tans deur twee voltydse leraars en ’n jeugwerker (verantwoordelik vir die kinderbediening) bedien word. Ons stel in biddende afhanklikheid bogenoemde vakature bekend. Die persoon moet ’n hart hê vir tieners tussen die ouderdom van 13 en 18 jaar en moet bereid wees

NG Kerk Rant en Dal Prisma: Deeltydse jeugwerker (Tienerbediening) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Ballito Gesinskerk NG Noordkus: Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum: 22 April 2024. Gemeenteprofiel: Ballito Gesinskerk NG Noordkus is in die pragtige kusdorp Ballito sowat 50 km noord van Durban geleë. Amptelik staan die kerk bekend as NG Noordkus maar word verwys na Ballito Gesinskerk om die karakter en identiteit van die gemeente te weerspieël. Ons het ’n moderne en funksionele kerkgebou wat goed

Ballito Gesinskerk NG Noordkus: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerk-in-Suid: Voltydse leraar

SLUITINGSDATUM: 28 Maart 2024. GEMEENTEPROFIEL Kerk-in-Suid is ’n voorstedelike gemeente in Centurion met 5 136 doop- en belydende lidmate. Tans word die gemeente bedien deur ’n voltydse leraar, ’n emeritusleraar wat tans die vakature vul en ’n emeritusleraar verantwoordelik vir die senior bediening. Kerk-in-Suid glo dat die kerk steeds ’n belangrike rol speel in God

Kerk-in-Suid: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Andrew Murray Congregation Johannesburg: Full-time minister

The church council of Andrew Murray Congregation (Johannesburg) is prayerfully awaiting applications in order to fill the vacancy of full-time minister.  Closing date: Monday 22 April 2024, 12:00.  CONGREGATION’S PROFILE Andrew Murray was founded in 1966 as an English speaking congregation with the aim of including people who were not of Afrikaans backgrounds into the

Andrew Murray Congregation Johannesburg: Full-time minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

Andrew Murray Congregation: Voltydse leraar

Die kerkraad van Andrew Murray Johannesburg wag in afhanklikheid van die lewende Here aansoeke in vir die vakature van voltydse gemeenteleraar. Sluitingsdatum: Maandag 22 April 2024, 12:00. GEMEENTEPROFIEL Andrew Murray Johannesburg is in 1966 gestig as ENGELSSPREKENDE gemeente, met die oogmerk om persone wat (destyds) nie Afrikaans magtig was nie, in te sluit in die

Andrew Murray Congregation: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Vorentoe: Voltydse leraar

Die kerkraad van die NG Gemeente Vorentoe maak in biddende afhanklikheid die  vakature van voltydse leraar (onbepaalde termyn) bekend. Sluitingsdatum vir aansoeke: 7 April 2024. Gemeenteprofiel: Aan die voet van die Langberg, tussen granietkoppies, waar rooigrond en turfgrond bymekaarkom, lê vir bykans 90 jaar, ’n juweel van ’n gemeente met die naam Vorentoe. ’n Gemeente

NG Vorentoe: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Monumentpark: Terreinbeampte/koster

Sluitingsdatum: 28 Maart 2024. Dienstermyn: Permanente aanstelling. Gemeenteprofiel: Voorstedelike gemeente in Pretoria. Pligte: Verantwoordelik vir die versorging en instandhouding van die geboue en terrein. Verantwoordelik vir die toeganklikheid van die geboue en terrein soos en wanneer nodig. Kennis van onderhoud en projekbestuur. Verpligte kantoorure soggens en Sondae en Christelike vakansiedae plus beskikbaarheid vir alle funksies.

NG Monumentpark: Terreinbeampte/koster Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Vredenburg Moedergemeente: Voltydse medeleraar

Sluitingsdatum: 5 April 2024. GEMEENTEPROFIEL: NG Vredenburg Moedergemeente is ’n plattelandse gemeente aan die Weskus van Suid-Afrika met ongeveer 1 086 belydende en 263 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit lidmate van alle ouderdomsgroepe. Ons is ’n omgeegemeente waar ons naby aan God tot seën vir mekaar en ander leef. Al ons aksies spruit uit waardes

NG Vredenburg Moedergemeente: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Vryburg United Church: Minister

Applications are invited for the position of minister of the Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian) The Vryburg United Church is based in Vryburg, a rural town situated in the midst of a large farming community. The church serves the local Vryburg congregation, and three outstations situated in Magogong, Stella and Tlakgameng respectively. Our current minister,

Vryburg United Church: Minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar (Drie jaar vastetermynpos)

Sluitingsdatum: 2 April 2024 om 12:00. Gemeenteprofiel: Beaufort-Wes is ’n plattelandse dorp geleë in die Karoo, in die Wes-Kaap. Die bedieningsterrein bestaan uit die twee gemeentes wat in kombinasie funksioneer. Beaufort-Wes het 340 belydende en 46 dooplidmate en Gamkavallei het 190 belydende en 62 dooplidmate. Byna al die besoekpunte is in die dorp, met enkele

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar (Drie jaar vastetermynpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Monumentpark-Wes: Gemeenteleraar (deeltydse vastetermynpos)

Die kerkraad stel in biddende afhanklikheid en onder die leiding van die Heilige Gees bogenoemde pos aan gelegitimeerders met volle ampsbevoegdheid bekend. Hierdie pos bied ’n kosbare geleentheid aan ’n leraar om sy/haar bediening te verryk binne ’n gemeente met ’n hart vir God, mekaar en die wêreld. Beskrywing van die gemeente:1.1 Ligging: Die grense

NG Kerk Monumentpark-Wes: Gemeenteleraar (deeltydse vastetermynpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Griekwastad: Leraar

Vakature: Leraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar) wat na gelang van omstandighede vir ’n verdere twee jaar verleng kan word. Alle gelegitimeerdes, insluitende emeriti wat by die ABR geregistreer is, word genooi om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: Griekwastad is ’n plattelandse dorp in die Noord-Kaap, 150 km wes van Kimberley. Die gemeente het sowat 200 belydende en

NG Kerk Griekwastad: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kuilsrivier-De Eike: Voltydse leraarspos

  In die voetspore van Jesus Sluitingsdatum: 30 April 2024 om 12:00. Diensaanvaarding: DV 1 Maart 2025 of spoedig daarna. Die kerkraad stel graag hiermee die bogenoemde pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel: Die gemeente in Kuilsrivier is sentraal geleë, ’n klipgooi vanaf die see, Kaapstad en die wingerde van die Boland. Die

NG Kerk Kuilsrivier-De Eike: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Doornkloof Familiekerk: Jeugwerker

Doornkloof Familiekerk is ’n NG gemeente in die woongebied Doringkloof van Centurion. Die gemeente het ongeveer 1 500 lidmate, waaronder ongeveer 400 dooplidmate, wat tans bedien word deur twee voltydse leraars. Daar is verskeie laer- en hoërskole in die omgewing. Doornkloof ontwikkel steeds haar digitale bediening en is aanlyn te vind by: dkfk.co.za facebook.com/NGDFK/ youtube.com/@ngdkfk

Doornkloof Familiekerk: Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Aandbloem: Deeltydse kontrakpos

Gemeenteprofiel Die visie van die gemeente is: “Waar senior lidmate hande vat vir Christus en sy koninkryk.” Die NG Gemeente Aandbloem met ongeveer 600 belydende lidmate is in Bloemfontein en binne die grense van die Engo Sentrum vir Bejaardes gesetel. Die meerderheid van die gemeente se lidmate is ouer as sewentig jaar. Lidmate woon op

NG Aandbloem: Deeltydse kontrakpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hopetown (Noord-Kaap): Jeugwerker

NG Gemeente Hopetown (Noord-Kaap) beskik oor die volgende vakante pos:  Jeugwerker (Tydperk van een jaar met die opsie om te verleng) NG Gemeente Hopetown is op soek na ’n energieke en dinamiese persoon met ’n liefde en passie vir die jeug, wat die jeug kan bedien in kerk- en skoolverband. Die oorhoofse doel van die pos

NG Gemeente Hopetown (Noord-Kaap): Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

FEBA Radio SA

FEBA Radio SA in Pretoria het ’n onmiddellike voltydse vakature in Pretoria vir ’n persoon met databasis-, administratiewe en telefoonvaardighede Tegniese vaardighede Vlot in Afrikaans en Engels. Databasisanalises en -opdatering – werkende vaardigheid met MS Access of soortgelyk. Moet databasis kan analiseer en data interpreteer en orden in grafieke. Goeie telefoonetiket en -vaardighede omdat pos daaglikse telefoongesprekke

FEBA Radio SA Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top