Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Parkkruin Familiekerk: Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum vir aansoeke: 18 April 2024. In volle afhanklikheid van die Here bied die kerkraad van die NG Gemeente Parkkruin Familiekerk ’n voltydse leraarspos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid. Posbeskrywing: Hierdie voltydse leraarspos bied die geleentheid aan ’n entoesiastiese leraar om ’n beduidende bydrae te lewer in die uitbou van God se koninkryk in ’n aktiewe,

NG Gemeente Parkkruin Familiekerk: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Lux Mundi GEKA (Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië): Voltydse leraarspos

Lux Mundi GEKA (Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië) Gestuurdes wat God se lig na die wêreld uitdra VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS (Afrikaans sowel as Engels) In biddende afhanklikheid van die Here stel die gemeente die bogenoemde vakature bekend en wag met vreugde en vertroue op aansoeke van gelegitimeerde predikante. GEMEENTEPROFIEL: Lux Mundi is ’n gemeente van die Gereformeerde

Lux Mundi GEKA (Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië): Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Aandbloem: Predikant (Deeltydse kontrakpos)

Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Februarie 2024. Die NG Gemeente Aandbloem is gesetel in Bloemfontein binne die grense van die Engo Sentrum vir Bejaardes, met 580 lidmate. Lidmate woon in verskeie wooneenhede asook in Ons Tuiste se versorgingseenheid vir verswakte bejaardes. Die oorgrote meerderheid van die lidmate is ouer as 70 jaar en die gemiddelde ouderdom

NG Aandbloem: Predikant (Deeltydse kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Bethulie (dolerend): Vastetermyn leraarspos (drie jaar)

NG Kerk Bethulie (dolerend) Vakature: Vastetermyn leraarspos (drie jaar) Sluitingsdatum: 19 Maart 2024 LIGGING EN GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Bethulie is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Bloemfontein. ’n Mens draai by die Springfontein-Suid aanwysing van die N1 af en ry in ’n oostelike rigting waar die R715-roete (teerpad) jou

NG Kerk Bethulie (dolerend): Vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Hartbeespoort: Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum: 15 Maart 2024. Diensaanvaarding: 1 Oktober 2024. Die kerkraad stel in biddende afhanklikheid en onder die leiding van die Heilige Gees bogenoemde pos aan gelegitimeerders met volle ampsbevoegdheid bekend. Hierdie pos bied ’n kosbare geleentheid aan ’n leraar om sy/haar bediening te verryk binne ’n gemeente met ’n hart vir God, mekaar en die

NG Kerk Hartbeespoort: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Pofadder: Termynbepaalde leraarpos vir twee jaar

Gemeenteprofiel: Pofadder is ’n multikulturele dorp as gevolg van myne en sonplase in die omgewing. Springbok is die naaste groot dorp.  Pofadder is ’n klein plattelandse gemeente met 209 lidmate (insluitend 43 dooplidmate) waarvan die meerderheid lidmate bo 50 jaar is. Daar is 84 besoekpunte waarvan die meeste op plase met swak onderhoude grondpaaie is

NG Gemeente Pofadder: Termynbepaalde leraarpos vir twee jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Grasvoëlkop: Gemeenteleraar (Deeltydse permanente pos)

Die kerkraad nooi biddend gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos. Sluitingsdatum: 23 Februarie 2024. Gemeenteprofiel Grasvoëlkop-gemeente bestaan uit 119 belydende en 21 dooplidmate. Ons is ’n omgeegemeente, na binne en buite, wat ’n hoë premie op goeie verhoudinge, versorging en ondersteuning plaas. Die gemeente is in

NG Gemeente Grasvoëlkop: Gemeenteleraar (Deeltydse permanente pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 29 Februarie 2024. Diensaanvaarding: Voor of teen 1 Julie 2024. Is jy … gereed en geroep vir ’n nuwe uitdaging? tussen 35 en 50 jaar oud? met minstens tien jaar ondervinding in voltydse bediening? Ervare in gesinsbediening? Waarom wag? Randburg wil graag van jou hoor! Kom help skryf aan die volgende hoofstuk van ons

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Andrew Murray: predikant (voltyds of deeltyds)

Die kerkraad van NG Gemeente Andrew Murray Pretoria wag in afhanklikheid van God aansoeke in vir die onderstaande pos: Vakature: Voltydse permanente of deeltydse permanente predikant Sluitingsdatum: 1 Maart 2024, 12:00. Gemeenteprofiel: Andrew Murray Pretoria-gemeente is ’n ENGELSSPREKENDE gemeente van die NG Kerk (Ring van Suidoos-Pretoria), geleë in Brooklyn, met 126 belydende lidmate en 36

NG Gemeente Andrew Murray: predikant (voltyds of deeltyds) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos (permanent)

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Februarie 2024. Moedergemeente Uitenhage beskik oor ’n pos vir ’n predikant van die NG Kerk. Naas die vaardighede om uitvoering aan Artikel 9 te gee, sal dit ’n aanbeveling wees as die leraar ook oor bestuursvaardighede beskik. Die gemeente bestaan uit 120 belydende lidmate en ’n klein groep dooplidmate. Die gemeente

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos (permanent) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kathu: Voltydse medeleraarspos

Sluitingsdatum: 2 Februarie 2024. Hiermee word alle leraars en proponente van die NG Kerk uitgenooi om vir hierdie medeleraarspos aansoek te doen. Ons sien daarna uit om met ’n nuwe leraarspan saam op reis te gaan. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Kathu is ’n dinamiese gemeente op die platteland met die hartklop van ’n stadsgemeente. Ons

NG Gemeente Kathu: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Geloofsentrum Universitas: Leraar

Sluitingsdatum: 23 Februarie 2024. Die Geloofsentrum Universitas in Bloemfontein is in ’n posisie om ’n voltydse leraar aan te stel. Indien jy ’n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk is, leef met ’n koninkryksvisie en die visie vir ons gemeente deel, sal ons graag van jou wil hoor. Gemeenteprofiel Die Geloofsentrum is ’n plek waar

Geloofsentrum Universitas: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar

In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van die NG Kerk Reebok die vakature van voltydse medeleraar aan gelegitimeerdes van die NG Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Die Reebok-gemeente in die Tuinroete het oor die afgelope aantal jare sterk gegroei en die lidmaattal staan tans op 163 dooplidmate en 1 442 belydende

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waverley: Leraar (deeltydse permanente pos)

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: NG Waverley is in die hart van die Moot, in Pretoria. Ons lidmate strek oor verskillende generasies en ons werk hard daaraan om ’n geestelike tuiste vir oud en jonk te skep. Die jeug is ’n integrale deel van ons gemeente en daar word gefokusde aktiwiteite vir die verskillende ouderdomsgroepe

NG Gemeente Waverley: Leraar (deeltydse permanente pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Steynsrus: Leraar (twee jaar vastetermynkontrak)

NG Kerk Steynsrus is op soek na ’n nuwe leraar. Vastetermynkontrak (Twee jaar) met die opsie om te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Steynsrus is ’n plattelandse dorp geleë in die Noordoos-Vrystaat. 50 km vanaf Kroonstad en 90 km vanaf Bethlehem. Senekal is 47 km vanaf Steynsrus met ’n bussie wat daagliks skoolkinders vervoer. Hier woon baie jongmense met baie

NG Kerk Steynsrus: Leraar (twee jaar vastetermynkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top