Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 29 Februarie 2024. Diensaanvaarding: Voor of teen 1 Julie 2024. Is jy … gereed en geroep vir ’n nuwe uitdaging? tussen 35 en 50 jaar oud? met minstens tien jaar ondervinding in voltydse bediening? Ervare in gesinsbediening? Waarom wag? Randburg wil graag van jou hoor! Kom help skryf aan die volgende hoofstuk van ons […]

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Andrew Murray: predikant (voltyds of deeltyds)

Die kerkraad van NG Gemeente Andrew Murray Pretoria wag in afhanklikheid van God aansoeke in vir die onderstaande pos: Vakature: Voltydse permanente of deeltydse permanente predikant Sluitingsdatum: 1 Maart 2024, 12:00. Gemeenteprofiel: Andrew Murray Pretoria-gemeente is ’n ENGELSSPREKENDE gemeente van die NG Kerk (Ring van Suidoos-Pretoria), geleë in Brooklyn, met 126 belydende lidmate en 36

NG Gemeente Andrew Murray: predikant (voltyds of deeltyds) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos (permanent)

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Februarie 2024. Moedergemeente Uitenhage beskik oor ’n pos vir ’n predikant van die NG Kerk. Naas die vaardighede om uitvoering aan Artikel 9 te gee, sal dit ’n aanbeveling wees as die leraar ook oor bestuursvaardighede beskik. Die gemeente bestaan uit 120 belydende lidmate en ’n klein groep dooplidmate. Die gemeente

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos (permanent) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kathu: Voltydse medeleraarspos

Sluitingsdatum: 2 Februarie 2024. Hiermee word alle leraars en proponente van die NG Kerk uitgenooi om vir hierdie medeleraarspos aansoek te doen. Ons sien daarna uit om met ’n nuwe leraarspan saam op reis te gaan. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Kathu is ’n dinamiese gemeente op die platteland met die hartklop van ’n stadsgemeente. Ons

NG Gemeente Kathu: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Geloofsentrum Universitas: Leraar

Sluitingsdatum: 23 Februarie 2024. Die Geloofsentrum Universitas in Bloemfontein is in ’n posisie om ’n voltydse leraar aan te stel. Indien jy ’n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk is, leef met ’n koninkryksvisie en die visie vir ons gemeente deel, sal ons graag van jou wil hoor. Gemeenteprofiel Die Geloofsentrum is ’n plek waar

Geloofsentrum Universitas: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar

In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van die NG Kerk Reebok die vakature van voltydse medeleraar aan gelegitimeerdes van die NG Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Die Reebok-gemeente in die Tuinroete het oor die afgelope aantal jare sterk gegroei en die lidmaattal staan tans op 163 dooplidmate en 1 442 belydende

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waverley: Leraar (deeltydse permanente pos)

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: NG Waverley is in die hart van die Moot, in Pretoria. Ons lidmate strek oor verskillende generasies en ons werk hard daaraan om ’n geestelike tuiste vir oud en jonk te skep. Die jeug is ’n integrale deel van ons gemeente en daar word gefokusde aktiwiteite vir die verskillende ouderdomsgroepe

NG Gemeente Waverley: Leraar (deeltydse permanente pos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Steynsrus: Leraar (twee jaar vastetermynkontrak)

NG Kerk Steynsrus is op soek na ’n nuwe leraar. Vastetermynkontrak (Twee jaar) met die opsie om te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Steynsrus is ’n plattelandse dorp geleë in die Noordoos-Vrystaat. 50 km vanaf Kroonstad en 90 km vanaf Bethlehem. Senekal is 47 km vanaf Steynsrus met ’n bussie wat daagliks skoolkinders vervoer. Hier woon baie jongmense met baie

NG Kerk Steynsrus: Leraar (twee jaar vastetermynkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Malopo: Leraar/diensleraar (vaste termynpos)

Die kerkraad van NG Gemeente Malopo wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.  VAKATURE: VASTE TERMYNPOS – LERAAR/DIENSLERAAR Sluitingsdatum: 15 Februarie 2024. Aanstellingsdatum: 1 April 2024 of so spoedig moontlik.  Fisiese adres: Die kerk en pastorie is geleë op Buhrmansdrift (-25.83661, 25.79434) reg oorkant Laerskool Buhrmansdrif (-25.83614, 25.79386). Gemeenteprofiel: NG Malopo is

NG Gemeente Malopo: Leraar/diensleraar (vaste termynpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Huis Louisa Meyburgh: SARV-Geregistreerde verpleegkundige of stafverpleegster

Huis Louisa Meyburgh in Gqeberha wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. SARV-GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE OF STAFVERPLEEGSTER Sluitingsdatum vir aansoeke: 2 Februarie 2024. Pligte: Basiese verpleging en versorging van ons bejaarde inwoners. Toesig oor versorgers. Toediening en bestelling van medikasie. Kontak met families, wondversorging, ens. Vergoeding en voordele: Bonus, pensioen, toelae, 30 dae verlof en

Huis Louisa Meyburgh: SARV-Geregistreerde verpleegkundige of stafverpleegster Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Nylstroom-Oos: Voltydse medeleraar

NG Nylstroom-Oos Vakature: Voltydse medeleraar Gemeenteprofiel: Nylstroom-Oos gemeente is geleë in ’n “middel-grootte” plattelandse dorp (Nylstroom/Modimolle) in die Limpopoprovinsie, ongeveer 130 km noord van Pretoria. Die dorp bied goeie koopgerief aan inwoners, maar met ’n kleiner verskeidenheid as in die stad. Die dorp het twee redelik groot winkelsentrums, verskeie winkels en goeie skole, waar kinders

NG Nylstroom-Oos: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Durbanville-Bergsig: Senior Jeugwerker

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024. Diensaanvaarding: 1 April 2024. NG Kerk Durbanville-Bergsig nooi gelowige lidmate van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir bogenoemde pos. Die persoon moet ’n hart hê vir tieners tussen die ouderdom van 13-18 jaar en moet bereid wees om hulle met ’n passie te bedien. Dit is ’n kontrakpos

NG Kerk Durbanville-Bergsig: Senior Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Lynnwood: Voltydse leraar

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Januarie 2024    In afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Lynnwood die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend.   Hierdie pos bied ’n wonderlike geleentheid vir ’n ervare leraar om sy/haar bediening te verryk binne ’n energieke, omgee-geloofsgemeenskap en sodoende ’n beduidende bydrae te maak om God se

NG Gemeente Lynnwood: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Paulpietersburg: Voltydse leraarpos

Paulpietersburg is geleë in die noorde van KwaZulu-Natal (KZN) tussen Piet Retief en Vryheid. Ons is ’n plattelandse gemeente met 129 lidmate en 26 dooplidmate. Leraarsprofiel: Ons is op soek na ’n leraar van die NG Kerk wat ’n liefde vir die platteland het. Hierdie leraar moet bereid wees om deel te word in die

NG Kerk Paulpietersburg: Voltydse leraarpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Zeerust (Dolerend): Voltydse leraar

Die kerkraad van NG Gemeente Zeerust wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Voltydse leraar Gemeenteprofiel: Zeerust is ’n plattelandse gemeente geleë in die Noordwes-provinsie en is deel van die Ring van Zeerust met 455 belydende lidmate en 97 dooplidmate met 304 besoekpunte. Die karakter van die gemeente is sterk behoudend met gereformeerde spiritualiteit

NG Kerk Zeerust (Dolerend): Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

FEBA Radio SA: Afrika-koördineerder

FEBA Radio SA in Pretoria het ’n onmiddellike vakature in Pretoria vir ’n Afrika-koördineerder met basiese digitale bemarkingsvaardighede. Tegniese vaardighede Vlot in Afrikaans en Engels. Bereid om in Afrika te reis vir ’n week-plus per geleentheid. Teologiese kwalifikasie sal voorrang geniet. Goeie algemene kommunikasievaardighede. Moet FEBA aanbiedings / spreekgeleenthede kan waarneem by verskillende denominasies op

FEBA Radio SA: Afrika-koördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

FEBA Radio SA: Administratiewe persoon

FEBA Radio SA in Pretoria het ’n onmiddellike voltydse vakature in Pretoria vir ’n administratiewe persoon met telefoon- en basiese digitale bemarkingsvaardighede. Tegniese vaardighede Vlot in Afrikaans en Engels. Goeie telefoonetiket en -vaardighede omdat die pos daaglikse telefoongesprekke vereis. Sterk administratiewe ervaring.  Databasisopdatering.  Ervaring van basiese sosiale media- en digitale bemarking.  Basiese grafiese ontwerp – genoegsaam om

FEBA Radio SA: Administratiewe persoon Lees verder

Afgehandelde vakatures

Predikant in sinodale diens (PSD): Sinodale Kommissie vir Diens van Barmhartigheid (SKDB) Sinode van Wes-Kaapland

Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van PSD: Sinodale Kommissie vir Diens van Barmhartigheid (SKDB), standplaas Bellville-kantoor. Die geskikte persoon is ’n gelegitimeerde predikant wat beskik oor die vermoë om pligte op ’n deelnemende wyse, met behulp van en in oorleg met verskeie individue

Predikant in sinodale diens (PSD): Sinodale Kommissie vir Diens van Barmhartigheid (SKDB) Sinode van Wes-Kaapland Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerksondermure: Tienerbediening koördineerder

Ons is op soek na ’n persoon wat Kerksondermure se tienerbediening by ons Midstream-kampus kan koördineer.  Wie is jy? Jy is iemand wat lief vir die Here en tieners is. Jy is ’n spanspeler en het minstens drie jaar ervaring in jeugbediening (voltyds of as student). Jy het die vermoë om met meer as 25

Kerksondermure: Tienerbediening koördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Betlehem-Oos: Medeleraarspos

Die kerkraad van NG Gemeente Bethlehem-Oos wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: MEDELERAARSPOS Sluitingsdatum: 22 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: Bethlehem is sowat 30 km vanaf Clarens in die Oos-Vrystaat geleë. NG Gemeente Bethlehem-Oos is een van sewe NG gemeentes in Bethlehem met 620 lidmate en 155 dooplidmate. Ons is ’n gemeente waar

NG Gemeente Betlehem-Oos: Medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kollegepark Vanderbijlpark: Leraar (voltyds onbepaald)

Die gemeente Kollegepark, in biddende afhanklikheid, is opgewonde om saam met ’n leraar ’n nuwe fase van ontwikkeling te betree. Ons is ’n stadsgemeente met ’n plattelandse karakter. Gemeenteprofiel: Kollegepark is ’n gevestigde gemeente met ’n sterk finansiële stand wat bereid is om ’n kompeterende en omvattende pakket aan te bied. Ons beskik oor ’n

NG Gemeente Kollegepark Vanderbijlpark: Leraar (voltyds onbepaald) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.