Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Excelsus Hoof van Sentrum vir Bedieningsontwikkeling

    POSBESKRYWING 1.1   Pligte sluit in: 1.1.1 Fasilitering en ontwikkeling van die VBO-program vir leraars, diensleraars, standplaasleraars en bedienaars, in samewerking met die Kuratorium, die noordelike sinodes en die sinodes van Noord-Kaap en KwaZulu-Natal. 1.1.2 Bepaling en bestuur van die aanbieding van kursusse en leergeleenthede vir VBO in lyn met riglyne van die […]

Excelsus Hoof van Sentrum vir Bedieningsontwikkeling Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar (Drie jaar vastetermynpos)

Sluitingsdatum: 15 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: Beaufort-wes is ’n plattelandse dorp geleë in die Karoo, in die Wes-Kaap. Die bedieningsterrein bestaan uit die twee gemeentes wat in kombinasie funksioneer. Beaufort-Wes het 340 belydende en 46 dooplidmate en Gamkavallei het 190 belydende en 62 dooplidmate. Byna al die besoekpunte is in die dorp, met enkele besoekpunte op

NG Beaufort-Wes en Gamkavallei: Voltydse leraar (Drie jaar vastetermynpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Griekwastad: Leraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar)

Vakature: Leraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar) wat na gelang van omstandighede vir ’n verdere twee jaar verleng kan word. Alle gelegitimeerdes, insluitende emeriti wat by die ABR geregistreer is, word genooi om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: Griekwastad is ’n plattelandse dorp in die Noord-Kaap, 150 km wes van Kimberley. Die gemeente het sowat 170

NG Kerk Griekwastad: Leraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG George-Suid: Jeugwerk/Diensleraars

Die gemeente van George-Suid nooi alle belangstellende jeugwerkers/diensleraars uit om aansoek te doen vir ’n pos by ons gemeente. Ons wil graag ’n gefokusde bediening vestig waardeur ons God se droom leer leef vir die bediening aan gesinne, kinders en jongmense in en deur ons gemeente. Indien jy belangstel om aansoek te doen vir die

NG George-Suid: Jeugwerk/Diensleraars Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos, onbepaalde termyn

Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Januarie 2024. Moedergemeente Uitenhage beskik oor ’n uitdagende pos vir ’n predikant van die NG Kerk wat beide oor pastorale en bewese bestuursvaardighede beskik. Die gemeente bestaan uit 120 belydende lidmate en ’n klein groep dooplidmate. Die gemeente besit ook twee geboue, bestaande uit woonsteleenhede en sakegeboue: Huis Senburg en Pro

NG Gemeente Uitenhage: Voltydse predikantspos, onbepaalde termyn Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Vorentoe: Voltydse leraar

Die kerkraad van die NG Gemeente Vorentoe maak in biddende afhanklikheid die vakature van voltydse leraar (onbepaalde termyn) bekend. Sluitingsdatum vir aansoeke: 17 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: Aan die voet van die Langberg, tussen granietkoppies, waar rooigrond en turfgrond bymekaarkom, lê vir bykans 90 jaar, ’n juweel van ’n gemeente met die naam Vorentoe. ’n Gemeente so

NG Vorentoe: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kathu: Medeleraarspos (onbeaalde termyn)

Sluitingsdatum: 19 Januarie 2024. Hiermee word alle leraars en proponente van die NG Kerk uitgenooi om vir hierdie medeleraarspos aansoek te doen. Ons sien daarna uit om met ’n nuwe leraarspan saam op reis te gaan. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Kathu is ’n dinamiese gemeente op die platteland met die hartklop van ’n stadsgemeente. Ons

NG Gemeente Kathu: Medeleraarspos (onbeaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Bergville, KZN: Permanente deeltydse pos

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: Bergville is geleë aan die voet van die Drakensberge. Dit is ’n landbou-omgewing. Bergville is 20 km vanaf Winterton, waar nog ’n Afrikaanse laerskool is, 52 km vanaf Ladysmith en 80 km vanaf Harrismith. Die gemeente het 53 belydende lidmate en 13 dooplidmate. Leraarsprofiel: Leraars wat aansoek doen vir die

NG Kerk Bergville, KZN: Permanente deeltydse pos Lees verder

Afgehandelde vakatures

DRC Maun, Botswana: Vacant position for minister

The Maun Congregation of the Dutch Reformed Church in Botswana requires the services of a minister. Maun congregation is a young and small congregation with 70 active members. The congregations grew tremendously over the last few years. The members stem from different denominations. The position offers a five year tenure (dependent on approved work and residence

DRC Maun, Botswana: Vacant position for minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Drakenstein (Paarl): Voltydse leraarspos

Gemeenteprofiel: Drakenstein-gemeente is geleë binne ’n multikulturele gemeenskap aan die oostekant van die Paarl wat plase in Drakenstein insluit. Ons ressorteer binne die Ring van Paarl. Die gemeente bestaan uit ongeveer 200 belydende en 30 dooplidmate. Die gemeente bestaan grootliks uit ouer persone, maar met heelwat jonger persone woonagtig binne die gemeentegrense. Gemeentedroom: Ons droom

NG Kerk Drakenstein (Paarl): Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Steynsburg: Leraarspos

Aansoeke word ingewag vir die leraarspos by die NG gemeente van Steynsburg vir ’n termyn van drie jaar (emerituspredikante is uit die aard van die saak baie welkom om aansoek te doen). Sou omstandighede dit toelaat, kan die termyn verleng word. Profiel Steynsburg is in die Noordoos-Kaap geleë, tussen 70 en 120 km vanaf Cradock,

NG Gemeente Steynsburg: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hopefield: Leraar (vastetermynpos vir drie jaar)

Oor ons gemeente Hopefield is ’n plattelandse gemeente aan die Weskus met 207 belydende en 49 dooplidmate. Daar is ’n meerderheid ouer lidmate, maar ook ’n pragtige klomp jonger mense in die gemeenskap. Die gemeente is in 1851 gestig en vier vanjaar 172 jaar van die Here se genade – deur tye van voorspoed en

NG Gemeente Hopefield: Leraar (vastetermynpos vir drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Bethulie (dolerend): Vastetermyn leraarspos (drie jaar)

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Bethulie is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Bloemfontein. ’n Mens draai by die Springfontein-Suid aanwysing van die N1 af en ry in ’n oostelike rigting waar die R715 roete (teerpad) jou neem tot in Bethulie. Die gemeente is in 1862 gestig

NG Bethulie (dolerend): Vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Citrusdal: Voltydse leraar

Die kerkraad van die NG Kerk Citrusdal maak in biddende afhanklikheid die vakature van ’n voltydse leraar bekend. GEMEENTEPROFIEL: Citrusdal is ongeveer 175 km vanaf Kaapstad geleë en die gemeente is in 1916 gestig. Die Citrusdal-gemeente bestaan uit plaas- en dorpswyke, met ’n plattelandse dinamiek wat bepaalde uitdagings skep in die bediening. Citrusdal is ’n

NG Gemeente Citrusdal: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Jansenville: Voltydse leraarspos (Vastetermynkontrak)

NG Gemeente Jansenville ‘Entoesiasties vir Christus’ Die gemeente maak in biddende afhanklikheid bogenoemde vakature bekend wat vanaf 1 Maart 2024 gevul moet word. Gemeente en dorpsprofiel Jansenville-gemeente is in die Oos-Kaap geleë, in ’n omgewing wat die Noorsveld genoem word. Dit is 180 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en Graaff-Reinet is 85 km verder op pad

NG Gemeente Jansenville: Voltydse leraarspos (Vastetermynkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane: Jeugleraar/Diensleraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar)

Sluitingsdatum: 15 Desember 2023. Die Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane is ’n plattelandse gemeente en bestaan uit 769 belydende en 289 dooplidmate. Die gemeente is op soek na ’n energieke persoon met ’n sterk roeping ten opsigte van gesinsbediening. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die organisering van gesinsbediening, kinder- en jeugbediening van alle

Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane: Jeugleraar/Diensleraar (Kontrakpos vastetermyn vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Oos-Londen: Medeleraar Jeugbediening (Onbepaalde termyn)

Alle leraars en proponente van die NG Kerk word hiermee uitgenooi om aansoek te doen vir die bovermelde pos. (Teologiese Studente wat einde 2023 hulle studies voltooi, is ook welkom om aansoek te doen.) Kom deel saam met ons gemeente in hierdie opwindende reis waar ons as geloofsfamilie die gemeenskap wil dien met ons gawes,

NG Gemeente Oos-Londen: Medeleraar Jeugbediening (Onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Philippolis: Leraarspos vastetermyn (Onderhandelbaar)

Sluitingsdatum: 14 Februarie 2024*. Die gemeente van Philippolis is geleë in die Suid-Vrystaat, 180 km vanaf Bloemfontein en 60 km vanaf Trompsburg. Ons is ’n tipiese gemeente op die platteland, met al die uitdagings wat klein gemeentes bied. Philippolis val onder die Ring van Fauresmith en bestaan uit 137 belydende en 36 dooplidmate. Bedieningsareas wat

NG Kerk Philippolis: Leraarspos vastetermyn (Onderhandelbaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Dordrecht: Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum: 30 Desember 2023. Die NG Gemeente Dordrecht is ’n plattelandse gemeente, geleë tussen die Stormberge in die Oos-Kaap. Gemeentekonteks Die gemeente is gestig in 1857 en bestaan tans uit 180 belydende lidmate en 50 dooplidmate. Hierdie vakature is ’n driejaartermyn voltydse leraarspos. Die gemeente resorteer binne die Ring van Dordrecht en die Oos-Kaapse Sinode.

NG Gemeente Dordrecht: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Ventersdorp: Leraar

Gemeenteprofiel:  Dit is mielie- en beeswêreld hierdie! Die gemeente is geleë in die ou Wes-Transvaalse platteland. Die gemeenskap bestaan uit verskeie boere en ’n kleinsakegemeenskap. Daar heers ’n besondere hartlikheid onder mekaar. Ons funksioneer op die liggaamsmodel van kerkwees. Die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom is 50 km van Ventersdorp af en Pretoria 160 km. Die kerkgebou

NG Gemeente Ventersdorp: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Redelinghuys: Voltydse leraarspos

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Januarie 2024. Met biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Redelinghuys in die Wes-Kaap ’n voltydse leraarspos bekend. Ons nooi gelegitimeerde predikante van die NG Kerk om vir hierdie pos aansoek te doen. Gemeenteprofiel Redelinghuys is ’n plattelandse gemeente binne die Sinode van Wes-Kaapland se grense, ongeveer 200

NG Gemeente Redelinghuys: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Steynsrus: Leraarspos (vastetermynkontrak twee jaar)

NG Kerk Steynsrus is op soek na ’n nuwe leraar. VASTETERMYNKONTRAK (Twee jaar) met die opsie om te verleng. GEMEENTEPROFIEL: Steynsrus is ’n klein plattelandse dorp, geleë in die Noordoos-Vrystaat, 50 km vanaf Kroonstad, 50 km vanaf Senekal en 90 km vanaf Bethlehem. Tans is daar 236 belydende en 43 dooplidmate. Die gemeente is 113

NG Kerk Steynsrus: Leraarspos (vastetermynkontrak twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.