NG Alberton-Suid: Jeugwerker/jeugleraar
Die kerkraad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Jeugwerker/jeugleraar Sluitingsdatum: 25 Januarie 2024. Dienstermyn: Kontrakpos. Gemeenteprofiel: NG Alberton-Suid is ’n dinamiese voorstedelike gemeente met talle omliggende skole. Aansoekerprofiel: Ons nooi alle proponente/jeugwerkers/diensleraars met jeug as spesialiteit om aansoek te doen. Aanvoeling vir die Jeug- en Gesinsbediening is ’n vereiste. Moet in […]
NG Alberton-Suid: Jeugwerker/jeugleraar Lees verder
Afgehandelde vakatures










