Algemene Sinode: Administratiewe bestuurder
Die kantoor van die Algemene Sinode van die NG Kerk stel hiermee die pos van administratiewe bestuurder bekend met die oog op aansoeke. Die kantoor is geleë op die hoek van Pretorius- en Jan Shobastraat, Hatfield, Pretoria). Die volgende oorwegings geld vir die pos: 1. Persoonlik ’n Vriendelike, netjiese persoon met goeie interpersoonlike vaardighede en […]
Algemene Sinode: Administratiewe bestuurder Lees verder
Afgehandelde vakatures












