Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Sunwardpark Gemeenskapskerk : Voltydse leraar (onbepaalde termyn)

Sluitingsdatum: 29 September 2023 om 12:00. Ons is ’n gemeente wat graag ’n verskil wil wees in die gemeenskap en in die lewens van gelowiges. Ons is lief vir die Here en alle mense. Ons is bereid om uitdagings te trotseer en innoverend te wees. Ons is ’n gemaklike, informele gemeente sonder titels.  Ons nooi […]

Sunwardpark Gemeenskapskerk : Voltydse leraar (onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar

Vakature: Voltydse medeleraar Gemeenteprofiel Reebok-gemeente is ’n snelgroeiende gemeente in die skilderagtige Tuinroete, tussen George en Mosselbaai in die Suid-Kaap, met 175 doop- en 1 423 belydende lidmate (13% tussen 19-45 jaar, 13% tussen 46-59 jaar, 64% is 60 jaar en ouer). Die meerderheid lidmate is afgetredenes, maar daar is aanduidings van ’n groeiende groep

NG Gemeente Reebok: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeentes Algoapark en Sydenham : Predikantspos in kombinasie (Termynpos drie jaar)

Sluitingsdatum: 8 September 2023. Die gemeentes van Algoapark en Sydenham in Gqeberha (Port Elizabeth) het ’n formele bedieningsooreenkoms gesluit om gesamentlik een predikant te beroep. Die gemeentes nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk (ook studente wat eers in November 2023 gelegitimeer word) uit om aansoek te doen vir ’n termynpos van drie jaar. GEMEENTEPROFIEL Die

NG Gemeentes Algoapark en Sydenham : Predikantspos in kombinasie (Termynpos drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Albertinia: Bedienaar van die Woord

Vakature: Bedienaar van die Woord Vastetermynpos (deeltyds) vir twee jaar (moontlike verlenging tot drie jaar) GEMEENTEPROFIEL: Albertinia is ’n plattelandse gemeente in die Suid-Kaap met 805 belydende en 127 dooplidmate. Gouritsmond is deel van die gemeente en gelyklopende eredienste word in Albertinia en Gouritsmond gehou. Ongeveer 60% van die belydende lidmate is 60 jaar of

NG Gemeente Albertinia: Bedienaar van die Woord Lees verder

Afgehandelde vakatures

ACVV Huis Driefontein: Bestuurder/Mediese (versorging) Bestuurder

ACVV Huis Driefontein te Richmond, Noord-Kaap Aansoeke word ingewag vir ’n pos as BESTUURDER/MEDIESE (VERSORGING) BESTUURDER Hierdie pos kan, indien vereis, in twee gedeel word afhangende van kwalifikasies. VEREISTES: Goeie menseverhoudings Goeie organisasievermoë Professionaliteit Aandag aan detail Geduld met bejaardes Verpleegkundige opleiding met op datum registrasiebewys en ondervinding Rekenaarvaardig Ervaring met diensroosters SLUITINGSDATUM: 21 Augustus 2023. AANSOEKE:

ACVV Huis Driefontein: Bestuurder/Mediese (versorging) Bestuurder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Nigel-Oos: Voltydse leraar

Die kerkraad van Nigel-Oos maak in biddende afhanklikheid die vakature van voltydse leraar bekend. Aansoeke word ingewag van gelegitimeerde leraars en proponente van die NG Kerk. Gemeenteprofiel: Nigel-Oos gemeente is geleë in Gauteng in die Verre-Oosrand. Nigel is ongeveer 100 km vanaf Pretoria en sowat 70 km vanaf Johannesburg. Boerdery domineer die gebied. Nigel het

NG Gemeente Nigel-Oos: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk: Algemene sekretaris

Bekendstelling van ’n pos vir ’n predikant in algemene sinodale diens Algemene sekretaris Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk word genooi om aansoek te doen vir die pos van Algemene Sekretaris. PROFIEL VAN DIE KANDIDAAT Ampshalwe: 1.1 ’n Gelegitimeerde van die NG Kerk. 1.2 Teologies-verantwoorde kennis van, insig in, en ’n persoonlike verbintenis aan die

Nederduitse Gereformeerde Kerk: Algemene sekretaris Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk PE-Heideveld: Voltydse leraar

NG Kerk PE-Heideveld Ligdraers in die wêreld Heideveld-gemeente is geleë aan die westelike kant van Gqeberha aanliggend aan die N2-hoofweg na Kaapstad. Na 40 jaar is ons ’n hegte familie met gevestigde waardes en ’n eie styl van bediening. Ons visie stempel ons gemeente en word daagliks uitgeleef deur nederige dade van diens aan mekaar

NG Kerk PE-Heideveld: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Garsfontein: Medeleraar

Garsfontein-geloofsfamilie is geleë in die Ooste van Pretoria, en bestaan uit ongeveer 2 100 lidmate. Ons staan bekend as “die gemeente in die stad met die groot hart”. Ons gemeente se visie is: Deur Christus; Met mekaar; Na die wêreld. Ons glo dat ’n gemeente ’n geloofsfamilie is, waar almal hartlik verwelkom en liefgehê word.

NG Garsfontein: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Pietersburg-Noord: Finansiële en kommunikasiebestuurder

Die kerkraad van die NG Kerk Pietersburg-Noord benodig die dienste van ’n  FINANSIËLE EN KOMMUNIKASIEBESTUURDER Sluitingsdatum: 8 Augustus 2023. Dienstermyn: Permanente pos met proeftydperk van drie maande. Diensaanvaarding: 1 Oktober 2023. Gemeenteprofiel: Noord-gemeente is ’n dinamiese, plattelandse gemeente met drie leraars en ongeveer 2 100 belydende en dooplidmate in ’n gemeenskap bestaande uit gevestigde woongebiede

NG Pietersburg-Noord: Finansiële en kommunikasiebestuurder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Odendaalsrus-Oos: Voltydse leraar

Die NG Gemeente Odendaalsrus-Oos verlang die dienste van ’n voltydse leraar. Gelegitimeerde predikante in die NG Kerk word uitgenooi om aansoek te doen vir ’n permanente pos van voltydse leraar by die gemeente. GEMEENTEPROFIEL Odendaalsrus is ’n plattelandse myndorp wat in die Vrystaat geleë is. Die gemeente is grotendeels ouer mense. Die gemeente se karakter

NG Gemeente Odendaalsrus-Oos: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waterkloof : Tweede leraar voltyds onbepaald

In afhanklikheid van die Here, nooi die NG Gemeente Waterkloof alle gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid om aansoek te doen vir ’n medeleraarspos. Gemeenteprofiel Waterkloof-gemeente is vanjaar 65 jaar oud en het tans ongeveer 900 lidmate. Die gemeente is geleë in die ou Ooste van Pretoria wat die woongebiede Waterkloof, Nieuw Muckleneuk, Groenkloof, en dele van

NG Gemeente Waterkloof : Tweede leraar voltyds onbepaald Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hugenote Kollege: Fondsinsamelingskoördineerder

Sluitingsdatum: 28 Julie 2023 om 12:00 Hugenote Kollege op Wellington is ’n private hoëronderwysinstelling wat naskoolse opleiding in Maatskaplike Dienswerk, Teologie en Kerklike Bediening en Sosiale Innovasie aanbied. Die Kollege beskik tans oor die volgende vakature: Fondsinsamelingskoördineerder Die fondsinsamelingskoördineerder se primêre rol is dié van fondsinsameling. Die bekleër van die pos sal ’n sleutelrol in die

Hugenote Kollege: Fondsinsamelingskoördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Mootvallei: Leraar (50%)

In biddende afhanklikheid van die Here maak die kerkraad die vakature bekend en nooi kwalifiserende leraars om betyds aansoek te doen. Mootvallei is ’n gevestigde gemeente met 1 202 belydende en 311 dooplidmate. Die gemeente is geleë in Mayville (Moot), Pretoria en is 12 jaar oud. Die gemeente het reeds ’n leraar wat fokus op

NG Gemeente Mootvallei: Leraar (50%) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Roodekrans: Jeugwerkerpos

Die gemeenteraad van NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort) wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Jeugwerkerspos met die oog op voltydse predikantspos Sluitingsdatum: 7 Augustus 2023. Dienstermyn: Jeugwerkpos wat oor 2-3 jaar ontwikkel in ’n permanente predikantspos. Gemeenteprofiel: Roodekrans is ’n voorstedelike gemeente in Roodepoort, tussen verskeie laer- en hoërskole geleë. Die gemeente is

NG Gemeente Roodekrans: Jeugwerkerpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hoop Geloofsgemeenskap: Deeltydse leraar

Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Julie 2023. Hoop Geloofsgemeenskap kom op ’n Sondagoggend in die skoolsaal van Curro Sitari in Somerset-Wes bymekaar. Ons gemaklike en informele styl met ’n fokus op vriendskap, verhoudings en wedersydse bediening word sigbaar uitgeleef tydens hierdie samekoms. Die gasvryheidspan staan gereed om jou sommer voor die diens al met ’n heerlike

Hoop Geloofsgemeenskap: Deeltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Nederduitse Gereformeerde Gemeente Stella: Voltydse onbepaalde termynpos

Die kerkraad van die NG Gemeente Stella, stel met verwagting en in biddende afhanklikheid, die volgende pos aan gelegitimeerdes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Stella is ’n uitgestrekte plattelandse gemeente in die Noordwes-provinsie, wat meestal deur grondpaaie bedien word, en is geleë tussen Vryburg en Mahikeng, op

Nederduitse Gereformeerde Gemeente Stella: Voltydse onbepaalde termynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Augrabies: Tydelike leraarspos

Gemeenteprofiel Die NG gemeente Augrabies is ’n klein plattelandse gemeente in die Noord-Kaap. Die gemeente bestaan uit besproeiingsboere en veeboerdery asook ’n paar klein besighede. Ook deel van die gemeente is ’n selfversorgings-aftree-oord. Daar is ook ’n buitewyk genaamd Nous gemeente (60 km vanaf Augrabies). Die kerkraad wil graag saam met die leraar ’n pad

NG Gemeente Augrabies: Tydelike leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Trompsburg: Leraar (vastetermynpos van 3 jaar)

Hiermee maak die NG Gemeente Trompsburg bekend dat hulle aansoeke vir bogenoemde pos inwag. Posbeskrywing Agtergrond: NG Gemeente Trompsburg is ’n plattelandse familiegrootte gemeente met die boerdery gefokus op veeboerdery. Op die dorp is daar ’n huis vir bejaardes wat deel vorm van ENGO met 52 inwoners. Daar is ’n goeie laerskool met ’n koshuis wat

NG Gemeente Trompsburg: Leraar (vastetermynpos van 3 jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Debruinpark-Ermelo: Medeleraar

Gemeenteprofiel: Die gemeente is ’n dorpsgemeente met enkele voltydse boere en deeltydse boere en ongeveer 650 lidmate. As gemeente streef ons daarna om ’n breë spektrum van spiritualiteite binne gereformeerde teologie te akkommodeer. Die kerkraad stel hoë premie op Skrifgetroue prediking met ruimte vir afwisseling en persoonlike dinamika. Leraarsprofiel: Die gemeente verlang ’n medeleraar wat

NG Gemeente Debruinpark-Ermelo: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar

Sluitingsdatum: 11 Augustus 2023. Diensaanvaarding: 1 Januarie 2024. Gemeenteprofiel: NG Kerk Randburg bied ’n geestelike tuiste vir die stadsmens van die 21ste eeu, jonk en oud, gesinne en enkellopendes, afgetredenes en jong werkendes.  Hierdie gemeente van God wil sy kinders help groei in geloof, in liefde aan mekaar behoort en mekaar en sy wêreld met

NG Kerk Randburg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die Verenigende Christen-Studentevereniging (VCSV) van SA: Uitvoerende hoof

Aansoeke word ingewag vir die pos van uitvoerende hoof van die VCSV. Die suksesvolle kandidaat sal ’n visionêre leier wees met ’n strategiese ingesteldheid om die VCSV landswyd tot nuwe hoogtes te lei. Hy/sy sal die multikulturele, interkerklike organisasie inlei tot ’n nuwe era met beproefde praktyke, maar ook nuwe praktyke inisieer ten einde die

Die Verenigende Christen-Studentevereniging (VCSV) van SA: Uitvoerende hoof Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.