Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk Rustenburg-Suid: Leraar

NG Kerk Rustenburg-Suid Vakature: Leraar JESUS LEEF EN ONS MET HOM In biddende afhanklikheid van die Here maak die kerkraad die vakature bekend en nooi kwalifiserende leraars om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL NG Gemeente Rustenburg Suid is ’n gevestigde gemeente met 384 belydende en 115 dooplidmate. Die oorgrote meerderheid van die lidmate woon in die stad […]

NG Kerk Rustenburg-Suid: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Mareetsane: Kontrakleraarspos

Vakature: Kontrakleraarspos Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Julie 2023. Gemeenteprofiel: Ons is ’n klein plattelandse gemeente met ongeveer 103 belydende lidmate en 31 dooplidmate wat buite die gemeentegrense skoolgaan. Hier word hoofsaaklik graan en beesboerdery beoefen. Ons gemeente is 60 km vanaf Mahikeng geleë. Ons val onder die Ring van Mahikeng en die Sinode van Noord-Kaapland,

NG Gemeente Mareetsane: Kontrakleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bellville-Riebeeck: Voltydse gemeenteleraar

Vakature vir voltydse gemeenteleraar Die gemeente maak in biddende afhanklikheid bogemelde vakature bekend met die voorneme om ’n begindatum vanaf 1 November 2023, met die leraar wat beroep sal word, te onderhandel. Die gemeente het tans ’n brugleraar, wat deeltyds bygestaan word deur emeriti. Daar word beplan om hierdie hulp uit te brei. Gemeenteprofiel: Bellville-Riebeeck

NG Gemeente Bellville-Riebeeck: Voltydse gemeenteleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Ceres (Moedergemeente): Medeleraar (Voltydse onbepaalde termyn)

Vakature: Medeleraar (Voltydse onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 14 Augustus om 12 nm. Ons wag in biddende afhanklikheid vir aansoeke vir bogenoemde pos in die NG Kerk Ceres. Die pos vorm deel van die gemeente se strategiese proses om, veral in die volgende paar jaar, ’n meer intensiewe bediening te loods. Die ideale kandidaat het ’n bereidheid om: Aandag

NG Kerk Ceres (Moedergemeente): Medeleraar (Voltydse onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Blouwaterbaai Familiekerk: Voltydse leraar (Onbepaalde termyn)

Vakature: Voltydse leraar (Onbepaalde termyn) Die kerkraad van Blouwaterbaai Familiekerk wag biddend aansoeke van gelegitimeerdes in vir bogenoemde pos. Sluitingsdatum: 11 Augustus 2023. Gemeenteprofiel: Blouwaterbaai Familiekerk is ’n liefdesgemeenskap wat vir Jesus dissipels maak. As gestuurde gemeente is dit ons fokus om die evangelie van Jesus se liefde aan al die mense in en om ons

NG Gemeente Blouwaterbaai Familiekerk: Voltydse leraar (Onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Welgemoed: Voltydse predikant (gemeenteleraar)

Voltydse predikant (gemeenteleraar): Onbepaalde termyn Sluitingsdatum: 14 Julie 2023. Gemeenteprofiel Welgemoed NG Gemeente is in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is ’n gevestigde geloofsgemeenskap in Bellville en vorm deel van die Ring van Bellville. Lidmaattal 1 540 (1 155 belydende lidmate en 385 dooplidmate). Daar is tans drie predikante en een deeltydse jeugwerker

NG Gemeente Welgemoed: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Britstown: Leraar

Vastetermyn-kontrakpos vir twee jaar vir ’n leraar of emeritusleraar. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente te Britstown wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir ’n leraar. Britstown is ’n dorp in die Noord-Kaap en val binne die Ring van Hopetown. Behalwe vir die plaaslike besigheidsektor, het die dorp en gemeente ook ’n groot kontingent veeboere. Die NG

NG Kerk Britstown: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Migdol: Vastetermyn kontrakpos vir leraar of emeritusleraar

Goudland Sinode Vakature: Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar (daarna onderhandelbaar) vir ’n leraar of emeritusleraar. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 15 Junie 2023. DIENSAANVAARDING op 1 Augustus 2023. GEMEENTEPROFIEL: Migdol is geleë tussen Schweizer-Reneke en Delareyville in die Noordwesprovinsie. Dit is ’n klein plattelandse gemeente bestaande uit 51 belydende en 10 dooplidmate met 26 besoekpunte. LERAARSPLIGTE en -PROFIEL:

NG Kerk Migdol: Vastetermyn kontrakpos vir leraar of emeritusleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sundra (voornemende dolerende gemeente): Voltydse gemeenteleraar

Gemeenteprofiel: Sundra is ’n plattelandse dorp geleë op die grens van Gauteng en Mpumalanga tussen Springs en Delmas. ’n Landelike gemeente wat uit plotte en klein plasies bestaan. Die gemeente bestaan uit 311 belydende lidmate en 58 dooplidmate. Die gemeentelede wat nie hulle eie besighede besit nie, is oral in Gauteng werksaam. Die gemeente is

NG Gemeente Sundra (voornemende dolerende gemeente): Voltydse gemeenteleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Rustenburg-Proteapark: Voltydse predikantspos

Die kerkraad van NG Gemeente Rustenburg-Proteapark stel met opgewondenheid en in biddende afhanklikheid die volgende pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel: NG Proteapark is ’n gemeente wat saam kuier en streef daarna om water te wees wat lewe gee. Die bedieningsfokus van die gemeente lê by groepe, dissipelskap en geestelike groei van alle

NG Rustenburg-Proteapark: Voltydse predikantspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hugenote Kollege, Skool vir Teologie en Bediening: Dosent

Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Junie 2023. Diensaanvaarding: 1 September 2023. Die Hugenote Kollege op Wellington is ’n privaat Christelike instelling wat naskoolse opleiding in Teologie en Kerklike Bediening, Maatskaplike Dienswerk en Sosiale Innovasie aanbied. Die Skool vir Teologie en Bediening bied ’n SAQA-geakkrediteerde BTh-graad in Missionale Bediening, sowel as NG Kerkgeakkrediteerde bedienaarsopleiding aan lidmate en

Hugenote Kollege, Skool vir Teologie en Bediening: Dosent Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Calvinia: Leraar – Vastetermynpos

NG Gemeente Calvinia Vakature: Leraar – Vastetermynpos Calvinia is ’n plattelandse dorp in die Noord-Kaap, ongeveer 400 km vanaf Kaapstad, Beaufort-Wes en Upington. Dit is ’n landboustreek met hoofsaaklik veeboerdery en in ’n mindere mate lusern- en graanboerdery. Die NG gemeente Calvinia is die 35ste oudste gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die 33ste

NG Gemeente Calvinia: Leraar – Vastetermynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Nigel-Oos: Voltydse leraar

Die kerkraad van Nigel-Oos maak in biddende afhanklikheid die vakature van voltydse leraar bekend. Aansoeke word ingewag van gelegitimeerde leraars en proponente van die NG Kerk. Gemeenteprofiel: Nigel-Oos gemeente is geleë in Gauteng in die Verre-Oosrand, Nigel is ongeveer 100 km vanaf Pretoria en sowat 70 km vanaf Johannesburg. Boerdery domineer die gebied. Nigel het

NG Gemeente Nigel-Oos: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Leraar: NG Warmbad

Leef die Woord  – NG Warmbad ’n Geloofsgemeenskap met ’n Koninkryksvisie, Woordgesentreerd, daarom is ons leuse: “Leef die Woord” Kernwaardes Diensbaarheid, Respek, Verdraagsaamheid, Samehorigheid en Vreesloosheid in die dra en verspreiding van die evangelie. Visie: “Om die nood te verlig.” As jy uit liefde vir, en toewyding aan, Christus en sy mense, in die Koninkryk

Leraar: NG Warmbad Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die Gemeenskapkerk / The Community Church: Voltydse leraar

Die Gemeenskapkerk/The Community Church Vakature: Voltydse leraar, onbepaalde termyn Sluitingsdatum: 05 Junie 2023. Diensaanvaarding: 1 Oktober 2023. Meer oor ons: Ons is ’n kosmopolitaanse, vinnig uitbreidende gemeenskap wat Parklands, Parklands-Noord, Sunningdale, Du Noon en Sandown in die Table View/Blouberg-area bedien. Die ongeveer 150 lidmate bestaan uit ’n balans van jonger werkende lidmate, ’n middelgroep ouers

Die Gemeenskapkerk / The Community Church: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Theunissen-Wes: Leraarspos

Die kerkraad van wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: VOLTYDSE ONBEPAALDE LERAARSPOS Sluitingsdatum: 15 Mei 2023. Dienstermyn: Onbepaald. Gemeenteprofiel: Theunissen is ’n goedgevestigde, plattelandse boeregemeenskap, in die Vrystaat. Die gemeente bestaan uit 210 lidmate en 35 dooplidmate. Leraarsprofiel: Aansoeker moet ’n gelegitimeerde leraar van die NG Kerk wees. ’n Sterk gereformeerde

NG Kerk Theunissen-Wes: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Kroonstad: Voltydse leraar

NG Moedergemeente Kroonstad Die NG Moedergemeente Kroonstad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.   VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 12 Mei 2023. Aanstellingsdatum: 1 September 2023. Gemeenteprofiel: Kroonstad is ’n plattelandse dorp in die Vrystaat. Die gemeente is gesamentlik met ander gemeentes betrokke by aftree-oorde vir bejaardes in Kroonstad. Die dorp het ’n sterk

NG Moedergemeente Kroonstad: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Warmbad-Wes, Bela Bela: Voltydse leraarspos

NG Gemeente Warmbad-Wes, Bela Bela Vakature: Voltydse leraarspos (Vlak 4 van sinodale riglyne)   Gemeenteprofiel: Warmbad-Wes Familiekerk is een van twee NG gemeentes in Bela Bela, ’n dorp ongeveer 110 km noord van Pretoria langs die N1. Hier is ’n laer- en hoërskool op die dorp. Na die emeritaat van twee leraars kort na mekaar,

NG Gemeente Warmbad-Wes, Bela Bela: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Gekombineerde NG Gemeentes Keimoes en Neilersdrift: Leraarspos

Gekombineerde NG Gemeentes Keimoes en Neilersdrift Vakature: Leraarspos   GEMEENTEPROFIEL: NG Gemeente Keimoes en NG Gemeente Neilersdrift is twee plattelandse gemeentes, langs die Oranjerivier, 40 km suidwes vanaf Upington, (en ongeveer 4 km van mekaar geleë) met ’n bedieningsgebied van 20 km weerskante van die rivier. Die twee gemeentes het nou gekombineer met die kontraktuele

Gekombineerde NG Gemeentes Keimoes en Neilersdrift: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder Sluitingsdatum: 30 April 2023. Diensaanvaarding: 1 Julie 2023. Die Gemeente Durbanville-Bergsig nooi verkieslik lidmate van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir bogenoemde pos. Dit is ’n kontrakpos vir drie jaar wat verder verleng kan word.   GEMEENTEPROFIEL: Durbanville-Bergsig is in Durbanville (Wes-Kaap) geleë en bedien ongeveer 3

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

DRC Maun, Botswana: Vacant position for minister

DRC MAUN, BOTSWANA | VACANT POSITION FOR MINISTER The Maun Congregation of the Dutch Reformed Church in Botswana requires the services of a MINISTER. Maun congregation is a young and small congregation with 70 active members. The congregations grew tremendously over the last few years. The members stem from different denominations.  The position offers a 5

DRC Maun, Botswana: Vacant position for minister Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Pretoria-Oosterlig | Medeleraar: Dissipelskap en kleingroepe

NG PRETORIA-OOSTERLIG  Ons nooi jou om deel te word van ons span by NG Pretoria-Oosterlig VAKATURE: MEDELERAAR: DISSIPELSKAP EN KLEINGROEPE Sluitingsdatum: 31 Mei 2023. Dienstermyn: Voltyds Leraarsprofiel:  Geestelike volwassenheid en liefde vir die Here. Behoudende siening en interpretasie van die Skrif. Moet gemaklik wees met die kernwaardes van ons gemeente (Missional, Transformational, Incarnational & Relational).

NG Pretoria-Oosterlig | Medeleraar: Dissipelskap en kleingroepe Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.