Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk Houtbaai: Permanente deeltydse pos

Vakature: Permanente deeltydse pos In biddende afhanklikheid van die Here stel ons ’n permanente deeltydse pos bekend en nooi leraars om aansoek te doen. Ons is ’n klein intieme gemeente omring deur berge en begrens met die Suid-Atlantiese oseaan. Die gemeente bestaan uit 70 doop- en belydende lidmate. Tans het ons baie min gesinne met […]

NG Kerk Houtbaai: Permanente deeltydse pos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Margate: Voltyds-onbepaalde termynpos (Medeleraarspos)

Sluitingsdatum: 11 November 2024. Margate-gemeente, met 1 057 lidmate, is geleë langs die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons leuse is: MARGATE LEEF VIR CHRISTUS. Die gemeente het twee bedieningspunte, nl op Margate en Port Edward en sluit afgetredenes sowel as werkende gesinne in. Leraarsprofiel: Die posvereistes sluit die primêre funksie van die predikant in, soos omskryf

NG Gemeente Margate: Voltyds-onbepaalde termynpos (Medeleraarspos) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Windhoek-Wes: Voltydse leraar

VAKATURE: ’n Voltydse gelegitimeerde NG leraar wat geroepe is om die kerkraad en gemeente te help om hulle doel uit te leef in lyn met die aanvaarde Vaste Fondamente van die gemeente. Sluitingsdatum: 11 Oktober 2024. Gemeenteprofiel: Die NGK Windhoek-Wes is geleë in Hochlandpark, Windhoek en is ’n eenleraargemeente. Die kerk het ongeveer 400 belydende lidmate en

NG Windhoek-Wes: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Murraysburg: Leraar

Sluitingsdatum: 30 September 2024. In biddende afhanklikheid nooi die NG Gemeente Murraysburg leraars en emeritusleraars om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. Die NG Kerk Murraysburg is geleë in die hartjie van die Sentraal-Karoo met sy eiesoortige natuurskoon. Murraysburg is ’n kleiner plattelandse dorp ongeveer 90 km noordwes van Graaff-Reinet, waar hoofsaaklik skaap-, Angorabok-

NG Gemeente Murraysburg: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Heidelberg, Wes-Kaap: Voltydse medeleraarspos

Ons het in ons onderskeiding hieroor diep geluister na God en mense in ons gemeente en gemeenskap. Ons is geïnteresseerd in wie jy is en waarmee jy ons kan help om op die reis te gaan om God se wil vir hierdie gemeente te ontdek en te realiseer. Ons gemeente is ’n gemeente met 1

NG Kerk Heidelberg, Wes-Kaap: Voltydse medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Miederpark Gemeente, Potchefstroom (dolerend): Voltydse leraar

Miederpark-gemeente (geleë in Potchefstroom) is ’n geloofsfamilie wat begeer om in ’n innige verhouding met God te wandel. Vervul met die Heilige Gees is ons “draers van Hoop in Christus!”. Ons wil ’n verskil maak in ons gemeenskap. Ons integreer gebed met alles wat ons doen. Ons rus mekaar toe met suiwer Bybelse waarhede as

Miederpark Gemeente, Potchefstroom (dolerend): Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vryheid Suid-Oos: Voltydse Leraar

Vakature: Voltydse Leraar Die gemeente Vryheid Suid-Oos is ’n klein plattelandse gemeente in die noorde van KZN in die mooi dorp Vryheid met 440 belydende lidmate en 156 dooplidmate. Ons is twee NG gemeentes op die dorp. Ons gemeenskap beskik oor uitstekende skole en mediese dienste. Leraarsprofiel: Ons wil graag hê dat die leraar wat

NG Kerk Vryheid Suid-Oos: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kimberley-Vooruitsig: Voltydse Leraar

Vakature: Voltydse Leraar Sluitingsdatum: Vrydag 18 Oktober 2024. Die NG Kerk Kimberley-Vooruitsig is besig om voor te berei om iemand te beroep vir hierdie pos wat op 30 September 2024 vakant raak. Gemeenteprofiel Kimberley-Vooruitsig is ’n gemeente in Kimberley in die Noord-Kaap provinsie en is deel van die sinode in Noord-Kaapland. Die gemeente bestaan uit

NG Kimberley-Vooruitsig: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Makwassie: Voltydse Leraar

Vakature: Voltydse Leraar In biddende afhanklikheid van die Here, nooi die kerkraad gelegitimeerde leraars wat geroepe voel tot die bediening in Makwassie, om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Makwassie is ’n klein plattelandse dorp in die Noordwes-provinsie. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit boerderybedrywighede. Die gemeente het sowat 235 belydende en 43 dooplidmate. ’n Groot aantal lidmate

NG Gemeente Makwassie: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Boksburgpark: Leraar

Vakature: Leraar Voltydse vastetermyn leraarspos (drie jaar) Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. Gemeenteprofiel: NG Kerk Boksburgpark is geleë in Boksburg, deel van die Oosrand van Gauteng. Lidmaattal: ongeveer 160 lidmate (doop en belydend). 90 gesinshoofde. Die gemeente vorm deel van die

NG Boksburgpark: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Queenswood: Voltydse medeleraar

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 15 Oktober 2024. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Queenswood, met ’n lidmaattal van 863 lidmate, is geleë in ’n gevestigde middelklas woonbuurt in die Mootarea van Pretoria. Die demografie van Queenswood en ander woonbuurte, het die afgelope 30 jaar stelselmatig verander. Die gemeente bedien heelwat ouer persone en daar is vyf tehuise vir

NG Gemeente Queenswood: Voltydse medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Waterberg: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar NG Waterberg is vir 164 jaar al op ’n geloofsreis in afhanklikheid van die Here se leiding, sorg en teenwoordigheid. Die ryk geskiedenis van die gemeente en die kerkgebou laat ons lidmate met ’n verantwoordelikheid om, met entoesiasme, op sy koninkrykswerk voort te bou en deur ons, sigbaar te hou. Ons is

NG Gemeente Waterberg: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Quellerina, Roodepoort: Medeleraarspos (voltyds, onbepaalde termyn)

Vakature: Medeleraarspos (voltyds, onbepaalde termyn) GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Quellerina is geleë langs die N1 aan die Wes-Rand met die kerkgebou in Langelaan 81, Florida Glen. Die 859 belydende lidmate en 239 dooplidmate is eweredig versprei oor alle ouderdomme en ±70% woon buite die gemeentegrense, verspreid oor die Wes-Rand. Die gemeenteleuse is: Gaan groot met LEWE

NG Kerk Quellerina, Roodepoort: Medeleraarspos (voltyds, onbepaalde termyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Middelburg, Karoo: : Leraarspos (Vastetermynkontrak 1-3 jaar)

Vakature: Leraarspos (Vastetermynkontrak 1-3 jaar) Gemeenteprofiel: Middelburg Karoo is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap met sowat 400 belydende lidmate en 50 dooplidmate ingedeel in 10 dorps- en vier plaaswyke. Die dorp beskik oor ’n hoër- en laerskool, sowel as ’n landboukollege. Sien www.ngkok.co.za/gemeentes/mk/mkprofiel.docx vir ’n meer volledige profiel. Leraarsprofiel: Die leraar is ’n entrepreneur

NG Kerk Middelburg, Karoo: : Leraarspos (Vastetermynkontrak 1-3 jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Prins Albert: Leraar

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 27 September 2024. Dienstermyn: Vastetermynpos vir drie jaar. Gemeenteprofiel: Prins Albert is ’n plattelandse dorp in die Karoo, 120 km vanaf Oudtshoorn. Die gemeente het 272 belydende lidmate en 39 dooplidmate, met heelwat bejaardes. Daar is ses dorpswyke, een huis vir bejaardes en vier plaaswyke. die boerderygemeenskap vorm ’n sterk deel van

NG Gemeente Prins Albert: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Woodland Hills NG Gemeenskapskerk: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 25 September 2024. Gemeenteprofiel: Woodland Hills is ’n NG Gemeenskapskerk (WHNGGK) in Bloemfontein. Die gemeente is 14 jaar oud en het ongeveer 528 belydende, 223 dooplidmate en 33 vriende van die gemeente. Vriende van die gemeente is lidmate wat inskakel en bedien word, maar wat nie hulle tradisionele lidmaatskap kanselleer nie.

Woodland Hills NG Gemeenskapskerk: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Grootfontein : Voltydse leraarspos

Die gemeente van Grootfontein is geleë in die noordooste van Namibië. Die gemeente bestaan uit 212 belydende lidmate en 54 dooplidmate en sorteer onder die Noorde Ring en onder die Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Namibië. Fokuspunte van die gemeente: Om ingestel te wees op die stem van die Heilige Gees deur Skrifgetroue

NG Gemeente Grootfontein : Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Hartenbos: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Die NG Gemeente Hartenbos wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir ’n voltydse predikantspos op Hartenbos met die oog op diensaanvaarding op 1 Januarie 2025. Die NG Gemeente Hartenbos is ’n gevestigde geloofsgemeenskap in die Suid-Kaap en bestaan reeds meer as 60 jaar. Hartenbos is ’n bekende aftreedorp en ’n gesogte vakansiebestemming

NG Kerk Hartenbos: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Hoof- uitvoerende beampte vir Tutela (Maatskaplikedienstekantoor van Sinode Hoëveld)

Die pos as hoof- uitvoerende beampte van Tutela in die Hoëveld Sinode is nou beskikbaar, en geskikte kandidate word genooi om aansoek te doen. Ons soek iemand wat die vermoë het om:   Tutela visionerend in ’n nuwe rigting te kan lei.   Beskik oor goeie kennis van toepaslike wette en beleide in kerklike, statutêre

Hoof- uitvoerende beampte vir Tutela (Maatskaplikedienstekantoor van Sinode Hoëveld) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Windhoek-Eros: Voltydse predikantspos

Vakature: Voltydse predikantspos Sluitingsdatum: 30 September 2024. Gemeenteprofiel: Eros is ’n NG gemeente in die stad Windhoek geleë in die buurt Eros (vandaar die naam). Die gemeente is in 1957 gestig en is dus nou 67 jaar oud. Daar is ongeveer 1 000 belydende en 500 dooplidmate met ’n 30% aktiewe koers. Eros-gemeente is ’n

NG Windhoek-Eros: Voltydse predikantspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kokstad (dolerend) : Vastetermyn leraarspos (drie jaar)

Vakature: Vastetermyn leraarspos (drie jaar) Gemeenteprofiel: Kokstad is ’n plattelandse gemeente met 153 belydende en 27 dooplidmate en 85 besoekpunte. Die gemeente is verdeel in vyf dorpswyke en drie plaaswyke. Van die belydende lidmate is 19 in die Ixopo-wyk wat deur ’n emeritus pastorale leraar bedien word. Die gemeente het in Maart 2023 sy eeufees

NG Gemeente Kokstad (dolerend) : Vastetermyn leraarspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Sinode van Wes-Kaapland: Bestuurder: Argief

Sinode van Wes-Kaapland Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) stel hiermee ’n vakature bekend vir ’n voltydse Bestuurder: Argief posisie, standplaas Stellenbosch-kantoor. Die geskikte persoon sluit in iemand wat beskik oor die vermoë om ’n argief doeltreffend te bestuur, wat insluit strategiese bestuur asook navorsing en ontwikkeling. Die posbekleër rapporteer aan die Diensgroepkoördineerder:

Sinode van Wes-Kaapland: Bestuurder: Argief Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top