Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Bethanie (Namibië) : Deeltydse vastetermynpos – twee jaar emeritus/leraar/diensleraar

Vakature: Deeltydse vastetermynpos – twee jaar Emeritus/leraar/diensleraar In biddende afhanklikheid van die Here nooi die kerkraad gelegitimeerdes van die NG Kerk uit om vir hierdie leraarspos aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL: Bethanie is ’n familiegrootte plattelandse gemeente binne die Sinode van Namibië en is ongeveer 140 km noordwes van Keetmanshoop geleë. Die gemeente het ongeveer 100 […]

NG Gemeente Bethanie (Namibië) : Deeltydse vastetermynpos – twee jaar emeritus/leraar/diensleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Meerensee (Richardsbaai): Voltyds-onbepaalde termynpos leraar/diensleraar

Vakature: Voltyds-onbepaalde termynpos: Leraar/Diensleraar ’n Nuwe seisoen, ’n VARS bloeisel van genade-groei begin met hierdie pos wat NG Meerensee biddend bekendstel. Dalk is dit ook jou seisoen! WAAR IS ONS? Weg van koue vaal winters en stadsverkeer, aan die Noordkus van Zoeloeland. Ons geniet die tropiese natuur tussen see, meer en bos. Wens jy vir

NG Meerensee (Richardsbaai): Voltyds-onbepaalde termynpos leraar/diensleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Vaalwater: Leraar (vastetermynkontrak)

Vakature: Leraar – vastetermynkontrak (Drie jaar met wedersydse opsie om te verleng) Hierdie pos bedien Vaalwater- en Waterberg-gemeentes in kombinasie, met die primêre bediening op Vaalwater. Leraarsprofiel: Van die leraar sal verwag word om ampspligte uit te voer volgens Artikel 9 van die Kerkorde. ’n Ervare prediker. Persoonlike vaardighede om die bediening met toewyding in

NG Vaalwater: Leraar (vastetermynkontrak) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Springs-Noord: Voltydse Vastetermynleraar

Vakature: Voltydse Vastetermynleraar Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here, aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Springs-Noord is op die Oos-Rand in Gauteng. Gemeente maak deel van Ring van Delmas. Lidmaatgetal: belydend 554 en doop 108. Besoekpunte: 413. KANDIDAAT: Die kerkraad het besluit om nie ’n vereiste te

NG Springs-Noord: Voltydse Vastetermynleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Bloemhof: Voltydse Leraar

Vakature: Voltydse Leraar Enige persoon wat homself of haarself geroepe voel tot die bediening in Bloemhof, met inagneming van die leraarsprofiel, is welkom om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Bloemhof is ’n plattelandse gemeente in die Noordwes-provinsie met ’n sterk boerderyinslag. Die gemeente bestaan uit ongeveer 550 lidmate wat ingedeel is in plaaswyke, dorpswyke en wyke

NG Kerk Bloemhof: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Universiteitsoord: Studenteleraar

Vakature – Studenteleraar Universiteitsoord sien met verwagting uit na aansoeke van lewenslustige en entoesiastiese kandidate wat met hedendaagse studente kan identifiseer en betrokke wil wees by hulle aktiwiteite. As jy dus voel jy het ’n passie vir studente, nooi ons jou uit om aansoek te doen vir hierdie pos. Sluitingsdatum: 4 November 2024. Dienstermyn: Voltydse

NG Gemeente Universiteitsoord: Studenteleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Dordrecht: Leraarspos Oos-Kaap (Vastetermynkontrak een tot drie jaar)

Vakature: Leraarspos Gemeenteprofiel: Dordrecht-gemeente is gestig in 1857 en bestaan tans uit 180 belydende lidmate en 50 dooplidmate. Die gemeente resorteer binne die Ring van Dordrecht en die Oos-Kaapse Sinode. Die gemeente bely dat die Bybel die onfeilbare Woord van God is, wat deur die Heilige Gees geïnspireer is. Deel van die visie van die

NG Gemeente Dordrecht: Leraarspos Oos-Kaap (Vastetermynkontrak een tot drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Biggarsbergvallei: Voltydse Leraar

Vakature: Voltydse Leraar Die gemeente Biggarsbergvallei is ’n “jong” gemeente met ongeveer 478 belydende en 84 dooplidmate, geleë in Dundee en Glencoe, in die noorde van KwaZulu-Natal, (tussen Ladysmith en Newcastle), sowat 25 km oos van die N11-roete in ’n baie histories-ryk omgewing. Die gemeente bestaan uit 13 dorpswyke en drie plaaswyke. Die belangrikste ekonomiese

NG Gemeente Biggarsbergvallei: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Naboomspruit: Medeleraarspos

Voltydse Medeleraarspos In biddende afhanklikheid van die Here stel ons ’n voltydse medeleraarspos bekend en nooi leraars uit om aansoek te doen om deel te wees van ’n dinamiese span by Naboomspruit-gemeente. Ons gemeente is geleë in ’n gemiddelde grootte plattelandse dorp. Die gemeente het sowat 980 belydende lidmate en 130 dooplidmate. Die gemeente bestaan

NG Gemeente Naboomspruit: Medeleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Tulbagh: Deeltydse Leraar (tweejaartermyn)

Vakature: Deeltydse Leraar (tweejaartermyn) INDIENSTREDING: 01 Maart 2025 AANSOEKE SLUIT: 07 November 2024 Ons droom van ’n gemeente waarin … Jesus die Middelpunt en Fokus is van ons hele lewe en bediening. Elkeen welkom sal voel. Ons elkeen se gawes, lewe en bediening net so belangrik is soos dié van die leraar. Ons oor grense

NG Kerk Tulbagh: Deeltydse Leraar (tweejaartermyn) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kokstad: (dolerend) Vastetermyn Leraarspos (drie jaar)

Vakature: Vastetermyn Leraarspos (drie jaar) Gemeenteprofiel: Kokstad is ’n plattelandse gemeente met 153 belydende en 27 dooplidmate en 85 besoekpunte. Die gemeente is verdeel in vyf dorpswyke en drie plaaswyke. Van die belydende lidmate is 19 in die Ixopo-wyk wat deur ’n emeritus pastorale leraar bedien word. Die gemeente het in Maart 2023 sy eeufees

NG Gemeente Kokstad: (dolerend) Vastetermyn Leraarspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid Maatskappy (SKDBM): Uitvoerende Hoof

Uitvoerende Hoof DIE POS: Die geskikte kandidaat is ’n persoon met bestuurskundigheid en ervaring en die vermoë om die korporatiewe hoofkantoor van 12 maatskaplike diensorganisasies in die welsynsektor te bestuur. Die maatskappy en diensorganisasies funksioneer as Christelike geloofsgebaseerde kerklike organisasie en die suksesvolle kandidaat moet hom/haar vereenselwig met die etos en kultuur van die Sinodale

Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid Maatskappy (SKDBM): Uitvoerende Hoof Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Riebeeckstad: Voltydse Gemeenteleraarspos

Vakature: Voltydse Gemeenteleraarspos Riebeeckstad is ’n voorstad van die groter Welkom-area in die Vrystaat, bekend vir sy ryk goudvelde en historiese bydrae tot die Suid-Afrikaanse mynbedryf. Die voorstad bied ’n gesellige diverse gemeenskap. Ons omgewing het twee laerskole en een hoërskool terwyl die groter Welkom-area beskik oor ’n verskeidenheid skole. Die gemeente Riebeeckstad is ’n

NG Gemeente Riebeeckstad: Voltydse Gemeenteleraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kerksondermure, Hippolaan: Voltydse Jeugwerker

Voltydse jeugwerker: Tieners Ons is op soek na ’n passievolle Jeugwerker: Tienerbediening wat ’n sterk bydrae kan lewer tot die totale ervaring van die tienerbediening. Die ideale kandidaat moet ’n jong volwassene wees wat energiek en kreatief is, vanuit hulle verhouding met die Here in nederigheid en diensbaarheid lei en ’n hart vir bediening het.

Kerksondermure, Hippolaan: Voltydse Jeugwerker Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Doornpoort: Leraar

Vakature: Leraar Drie jaar vastetermynkontrak – voltyds (met opsie dat dit verleng kan word) GEMEENTEPROFIEL: Doornpoort-gemeente is ’n mediumgrootte, voorstedelike gemeente aan die noordekant van Pretoria. Doornpoort is ’n gemiddelde woonbuurt, aangrensend tot die Wonderboom-lughawe. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit woonhuise en meenthuise. Die gemeente beskik oor ’n groot, moderne en uiters doelmatige kerkkompleks. Die

NG Gemeente Doornpoort: Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Op-die-Berg: Voltydse Leraar

Voltydse Leraar Die NG Gemeente Op-die-Berg, wat in die Koue Bokkeveld geleë is, stel hiermee ’n vakature vir die voltydse pos van leraar (onbepaalde termyn) bekend. Die standplaas is die dorp Op-die-Berg. Ons gemeente se roeping is om in ’n groeiende verhouding met God en ons medemens te lewe, wat omgewings van liefde kweek, vir

NG Gemeente Op-die-Berg: Voltydse Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sonstraal (Durbanville): Voltydse medeleraar (Jeug)

Vakature: Voltydse medeleraar (Jeug) In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Sonstraalgemeente is in Durbanville (Wes-Kaap) geleë. Ons bedien tans 3 519 belydende lidmate en 1 358 dooplidmate, in die volle spektrum van ouderdomme. Die talle skole in ons omgewing bring stelselmatig ’n verjonging

NG Gemeente Sonstraal (Durbanville): Voltydse medeleraar (Jeug) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Rektor: Hugenote Kollege (Wellington)

Die Hugenote Kollege te Wellington is ’n private Christelike naskoolse opleidingsinstelling wat spesialiseer in die opleiding van predikante, leiers in kerklike bediening, asook professionele persone in die maatskaplike welsynsektor. Die Kollege het ’n Christelike karakter en missionale roeping, en werk nou saam met die NG Kerk, VG Kerk, United Congregational Church en die Calvyn Protestantse

Rektor: Hugenote Kollege (Wellington) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bellville-Riebeeck: Deeltydse vastetermynpredikantspos (drie jaar)

Vakature vir deeltydse vastetermynpredikantspos (drie jaar) Die NG Gemeente Bellville-Riebeeck maak in biddende afhanklikheid bogemelde vakature bekend met die voorneme om ’n begindatum van 1 Februarie 2025, met die predikant wat beroep sal word, te onderhandel. Die gemeente het tans ’n voltydse gemeentepredikant en daar word beplan om hulp aan hom uit te brei. Gemeenteprofiel:

NG Gemeente Bellville-Riebeeck: Deeltydse vastetermynpredikantspos (drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Clocolan: Vastetermynpos met ’n kontrak van 2-3 jaar

Die gemeente maak in biddende afhanklikheid die volgende vakature bekend: Vakature: Vastetermynpos met ’n kontrak van 2-3 jaar Die gemeenteprofiel: Ons is ’n behoudende Skrifgefundeerde gemeente in die Oos-Vrystaat met 236 lidmate. Clocolan is ’n plattelandse gemeenskap sowat 170 km van Bloemfontein af, en beskik oor ’n uitstekende laerskool. Ons het ook een van die

NG Gemeente Clocolan: Vastetermynpos met ’n kontrak van 2-3 jaar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Kenridge: Voltydse predikant met die fokus op tieners, studente en jong volwassenes

Vakature: Voltydse predikant met die fokus op tieners, studente en jong volwassenes Sluitingsdatum: 18 Oktober 2024. Die gemeente: Kenridge-gemeente is ’n eietydse, makrogemeente geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met ’n lidmaattal van 5 550 en ’n gemiddelde lidmaatouderdom van 36 jaar. Die gemeente se visie is “Ons bou brûe soos Jesus”. Kenridge-gemeente het

NG Gemeente Kenridge: Voltydse predikant met die fokus op tieners, studente en jong volwassenes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Wolseley: Gemeenteleraar (2 jaar)

Vakature vir vastetermyn Gemeenteleraar (2 jaar) Die gemeente maak in biddende afhanklikheid bogemelde vakature bekend met die voorneme om ’n begindatum vanaf 1 Januarie 2025 met die leraar wat beroep sal word, te onderhandel. Gemeenteprofiel: Wolseley is ’n plattelandse dorp in die Breëriviervallei omring deur asemrowende berge, en sowat 16 km vanaf Ceres, en 44

NG Gemeente Wolseley: Gemeenteleraar (2 jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top