NG Gemeente Amersfoort: Voltydse leraar/emeritus
Ons gemeente in Amersfoort, Mpumalanga, nooi jou hartlik uit om deel te word van ons familie en die volgende vrugbare hoofstuk van ons reis saam met Jesus te lei. Wie is ons? Ons is ’n plattelandse gemeente met diep wortels en ’n passie vir groei en samewerking. Ons is finansieel stabiel, hardwerkend en staan as […]
NG Gemeente Amersfoort: Voltydse leraar/emeritus Lees verder
Afgehandelde vakatures



















