NG Kerk Upington-Moedergemeente: Voltydse leraar, onbepaalde termyn
Vakature: Voltydse leraar, onbepaalde termyn Upington Moedergemeente glo daaraan dat elkeen spesiaal is en probeer elke lidmaat, van die jongste tot oudste, bedien. Ons glo dat as jy in die kerk is, is jy deel van ons familie. As jy hier is, is jy tuis! Ons kinders is baie belangrik en word altyd betrek in […]
NG Kerk Upington-Moedergemeente: Voltydse leraar, onbepaalde termyn Lees verder
Afgehandelde vakatures





















