Gee dit vir ’n vrou!
Daar is ’n ou sêding in die kerk: “As jy wil hê daar moet oor iets gepraat word, gee dit vir die kerkraad. As jy wil hê iets moet gedoen word, gee dit vir die vroue.” Daar is by baie mense ’n sensitiwiteit oor ’n afsonderlike vrouebediening in die kerk. Hulle voel (soms ook tereg) […]
Gee dit vir ’n vrou! Lees verder
Gestuur
