‘Dans is anders as marsjeer’
“Jy moet hier voor links draai,” sê ek. Ons is op pad, my seun bestuur en ek navigeer. “Is jy seker dis links, Pa?” Hy vra dit nie omdat hy vermoed ek ken nie die pad nie. Hy vra omdat hy weet my links en regs raak deurmekaar. Ek hoor dit gebeur wanneer jy as […]
‘Dans is anders as marsjeer’ Lees verder
Gestuur

