Hou op boelie!
In ’n onlangse tekenprent wat wyd op sosiale media versprei is, word Jesus met ’n magdom volgelinge agter Hom uitgebeeld waar Hy die kerk vingerswaaiend teregwys: “Hou op om my kinders te boelie,” kom die woorde uit sy mond. Hierdie skets verteenwoordig ’n narratief wat ook in die NG Kerk algemeen geword het. Dit het […]

