Johan van der Merwe: Dié belydenis moet weer afgestof word
Die Rustenburgberaad wat 35 jaar gelede plaasgevind het, staan in die geskiedenis van die NG Kerk uit as een van die belangrikste roetemerkers. Dié beraad, wat vanaf 5-9 November 1990 plaasgevind het en deur verteenwoordigers van meer as 80 kerke en godsdiensorganisasies bygewoon is, is die plek waar prof WD Jonker sy bekende belydenis namens […]
Johan van der Merwe: Dié belydenis moet weer afgestof word Lees verder
Dinkstof Johan van der Merwe

















