Die WRK se stem was duidelik in SA toe dit nodig was
Die 11de vergadering van die Wêreldraad van Kerke (WRK) het van 31 Augustus tot 8 September in Karlsruhe in Duitsland plaasgevind. Hierdie liggaam wat uit 352 lidkerke uit 120 lande bestaan en wat ongeveer 580 miljoen Christene wêreldwyd verteenwoordig, het ’n belangrike rol in die geskiedenis van die NG Kerk gespeel. Hoewel die NG Kerk […]
Die WRK se stem was duidelik in SA toe dit nodig was Lees verder
Johan van der Merwe












