Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Vakatures

NG Gemeente Philippolis: Leraar Vastetermynpos (twee jaar)

Vakature: Leraar Vastetermynpos (twee jaar) Wie is ons? NG Gemeente Philippolis is geleë in Philippolis, die oudste nedersetting in die Vrystaat – ’n karaktervolle Suid-Vrystaatse dorp waar ’n ryk geskiedenis en die lewe van vandag op ’n besondere manier bymekaarkom. Ons bediening strek oor die dorp en omliggende plase. Ons is ’n klein plattelandse gemeente […]

NG Gemeente Philippolis: Leraar Vastetermynpos (twee jaar) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Toringkerk: Jeugkoördineerder/Diensleraar

Jeugkoördineerder/Diensleraar Toringkerk is in die hart van die Paarl, wat nou onlangs as stad verklaar is, maar wat nog steeds ’n plattelandse gevoel het. Die kerkgebou is in die middel van die dorp naby die CBD. Die Toringkerk-familie is vir meer as 150 jaar ’n hawe van God se genade en omgee vir lidmate, besoekers,

NG Toringkerk: Jeugkoördineerder/Diensleraar Lees verder

Gewild Vakatures

NG Kerk Meyertonpark: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Dit is met biddende en opgewonde harte wat ons uitsien om ’n leraar te ontvang. Gemeenteprofiel: Die gemeente is geleë in die Midvaal Munisipaliteit as deel van die Vaaldriehoek-omgewing. Ons gemeente se leuse is: LEEF VIR DIE KONING. As huisgesin van Christus streef ons om sy liefde teenoor mekaar en die samelewing

NG Kerk Meyertonpark: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Velddrif: Voltydse leraar

Vakature vir ’n voltydse leraar Velddrif is ’n groeiende plattelandse vissersdorp langs die monding van die Bergrivier, sowat 130 km noord van Kaapstad. Velddrif is ’n gesogte aftreedorp en bestaan hoofsaaklik uit afgetredenes, boere, besigheids- en sakelui en mense direk of indirek verbonde aan die visbedryf. Die welbekende Bokkomlaan is een van vele gewilde toerisme-attraksies

NG Gemeente Velddrif: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

NG Kerk Lux Deo: Voltydse vastetermyn leraarspos

Die kerkraad van NG Kerk Lux Deo wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse vastetermyn leraarspos Sluitingsdatum: 20 November 2026. Dienstermyn: Drie jaar met die opsie om te verleng. Gemeenteprofiel: Lux Deo NG Kerk is geleë in Arconpark en Sonlandpark woonbuurte, Vereeniging, en is deel van die Vaaldriehoek en Goudland Sinode.

NG Kerk Lux Deo: Voltydse vastetermyn leraarspos Lees verder

Vakatures

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD)

Vakature: PSD Diens van Barmhartigheid Voltydse senior leierskappos SLUITINGSDATUM: 30 OKTOBER 2026. ’n Toegewyde en dinamiese leier met ’n hart vir mense in nood word gesoek om as PSD: Diens van Barmhartigheid te dien. Die pos bied die geleentheid om barmhartigheid terug te bring na die hart van die gemeente: van noodleniging na ’n verhoudingsgebaseerde,

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar)

Vastetermyn voltydse kontrak (drie jaar) Sluitingsdatum vir aansoeke is 06 November 2026. In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Paardekraal-Monument in Krugersdorp (Wesrand) bogenoemde vakature bekend en nooi gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. Die kerkraad skep hiermee, in ooreenstemming met Reglement

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar) Lees verder

Vakatures

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar)

Vakature: Leraar of diensleraar (Drie jaar) kan verleng word GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n Geesvervulde gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng)

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) GEMEENTEPROFIEL Die NG Kerk Oranjeville is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Vrystaat, ongeveer 65 km vanaf die Vaaldriehoek. Die gemeente bestaan uit 164 belydende lidmate en 33 dooplidmate waarvan 60% bo die ouderdom van 60 jaar is en waarvan ongeveer 40%

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) Lees verder

Gewild Vakatures

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van die NG Kerk Reebok die vakature van voltydse leraar aan gelegitimeerdes van die NG Kerk met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Reebok-gemeente in die Tuinroete het oor die afgelope aantal jare sterk gegroei en die lidmaattal staan tans op 180 dooplidmate en 1

NG Gemeente Reebok: Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers

Deeltydse verteenwoordigers FEBA Radio benodig deeltydse verteenwoordigers Moet in staat wees om aanbiedings te doen by kerke en organisasies rakende FEBA se mediabediening. Agtergrond as predikant/pastoor sal baie help. Minstens een Sondag per maand beskikbaar wees vir aanbiedings. Voldoende rekenaarvaardighede hê. Geldige bestuurslisensie en eie vervoer. ’n Optreefooi word betaal en alle kostes word gedek.

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers Lees verder

Gewild Vakatures

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD)

Vakature: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Standplaas: Kimberley Die Sinode van Noord-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van Predikant in Sinodale Diens (PSD) ten einde leiding te gee aan die uitvoering van die sinode se roeping deur teologiese rigting, verhoudingsbou en die koördinering van die sinode se bedieningswerk. Roepingsverklaring: Die Sinode

Nederduitse Gereformeerde Kerk Noord-Kaapland: Predikant in Sinodale Diens (PSD) Lees verder

Vakatures

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar)

Vakature: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Sluitingsdatum: 08 Mei 2026. Dienstermyn:  Twee jaar, met die oog op ’n moontlike permanente pos, afhangend van die finansiële volhoubaarheid daarvan vir die gemeente soos evalueer aan die einde van die termyn. Gemeenteprofiel: NG Bryanston is ’n dinamiese, voorstedelike gemeente in Johannesburg met: ’n Groeiende kern van jong werkende

NG Bryanston: Vastetermyn voltydse leraar (twee jaar) Lees verder

Vakatures

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD)

Die Sinode van Wes-Kaapland stel hiermee ’n vakature bekend vir die voltydse pos van PSD: Gemeentebegeleiding by die Stellenbosch-kantoor. Primêre verantwoordelikhede Koördinering en integrering van die aanbod van die totale sinodale struktuur ten opsigte van begeleiding aan gemeentes in die sinodale gebied. Fasilitering van begeleidingsprosesse (gemeentes, ringe, sinodale struktuur). Ontwikkeling van netwerke ten einde gemeentes

Sinode van Wes-Kaapland : Gemeentebegeleiding (PSD) Lees verder

Vakatures

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar)

Vakature: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad NG Gemeente Krielpark gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 15 Mei 2026. Diensaanvaarding: 1 Augustus 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel ±192 belydende en dooplidmate. Hegte geloofsgemeenskap met behoefte op pastorale sorg. Begeerte om jong gesinne en nuwe

NG Gemeente Krielpark: Deeltydse vastetermynpos (vir drie jaar) Lees verder

Vakatures

Manager: Digital product and business development

Bible Media (Wellington, Western Cape) is a Christian Media Ministry, producing and providing content to inspire the Christian Way. The organisation underwent a process of digital transformation and is currently building a more comprehensive digital footprint. A dynamic career opportunity currently exists for a self-motivated and energetic individual to create and manage innovative digital and

Manager: Digital product and business development Lees verder

Vakatures

Vakature | Musiekleier: Voetspore Gemeenskapskerk (NG Lyttleton Oos)

VOETSPORE GEMEENSKAPSKERK  (NG LYTTELTON OOS)  Die kerkraad van Voetspore Gemeenskapskerk wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: MUSIEKLEIER Sluitingsdatum: 16 Januarie 2026. Dienstermyn: Jaar tot jaar met drie maande proeftydperk ingesluit. Gemeenteprofiel: NG Gemeente. Musikale vereistes: Grondige kennis van musiekteorie en verskillende musiekstyle. Vaardigheid in minstens klavier en/of orrel. Ervaring om klein/mediumgrootte

Vakature | Musiekleier: Voetspore Gemeenskapskerk (NG Lyttleton Oos) Lees verder

Vakatures

NG Kerk Volmoed (dolerend): Deeltydse predikantspos vir vaste termyn

Vakature: Deeltydse predikantspos vir vaste termyn In biddende afhanklikheid nooi die kerkraad leraars om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. Emeriti is ook welkom om aansoek te doen. Gemeenteprofiel Volmoed is ’n boeregemeenskap en is ongeveer 15 km buite Oudtshoorn in die mooie Klein-Karoo geleë. Die gemeente bestaan uit 101 belydende en 20 dooplidmate.

NG Kerk Volmoed (dolerend): Deeltydse predikantspos vir vaste termyn Lees verder

Vakatures

Skakelbeampte en fondswerwer vir Bybelvertalingsorganisasie: LuminAfrica (Wes-Kaap)

Ons kliënt, LuminAfrica, is ’n Suid-Afrikaanse Bybelvertalingsorganisasie wat deur middel van samewerking met soortgelyke organisasies die dringende behoefte van Bybelvertaling in Suider-Afrika aanspreek. LuminAfrica benodig tans die dienste van ’n ervare fondswerwer om deel van hulle klein en innoverende span te word.  Verantwoordelikhede: Skakeling met interne en eksterne rolspelers (ontwikkelingspersoneel, leierskap, vrywilligers, ens). Bou verhoudings

Skakelbeampte en fondswerwer vir Bybelvertalingsorganisasie: LuminAfrica (Wes-Kaap) Lees verder

Vakatures
Scroll to Top