Lapsley se boek gee moed vir die toekoms
Vader Michael Lapsley se boek Uiteindelik vry is ’n moet-lees vir die Afrikaanse gemeenskap. So het prof Nelus Niemandt, hoof van die Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, gesê by die bekendstelling van die Afrikaanse vertaling van Lapsley se bekroonde boek Redeeming the past. Dié boek, met die subtitel “My reis van […]
Lapsley se boek gee moed vir die toekoms Lees verder
Nuus









