‘Ons is almal sendelinge’
“Missionale transformasie se doel is nie om gemeentes te transformeer om uitreikprojekte te hê
‘Ons is almal sendelinge’ Lees verder
Nuus“Missionale transformasie se doel is nie om gemeentes te transformeer om uitreikprojekte te hê
‘Ons is almal sendelinge’ Lees verder
NuusDie Algemene Sinodale Moderamen (ASM) van die NG Kerk het skriftelike kennis gekry van ‘n versoek om revisie van ‘n vorige besluit in verband met die opskorting van die uitvoering van die kerk se besluite oor gay verhoudings. Volgens die Algemene Taakspan Regte (ATR) is die uitvoering van dié besluite outomaties kragtens die gemenereg opgesort omdat daar appèl aangeteken is daarteen. Die ATR het die ASM ook in November verlede
Twee vra: hersien opskorting van besluite oor gays Lees verder
NuusDie Algemene Sinodale Moderamen (ASM) wil weer ‘n predikantekonferensie vir al die NG Kerk se predikante hou. Die gedagte is om dit van 3 tot 6 April 2017 by die NG kerk Moreletapark in Pretoria te doen. Die vorige algemene predikantekonferensie is in 2005 in Bloemfontein gehou.
ASM wil konferensie vir alle predikante hou Lees verder
NuusLidmate, gemeentes en sinodes het die
Byna R3m droogtehulp kom uit NG Kerk Lees verder
NuusKommer oor ‘n groeiende anti-wit-sentiment het die Anti-Rassisme Netwerk van Suid-Afrika (ARNSA)
Arnsa besorg oor anti-wit sentiment Lees verder
NuusDaar is altesame 21 appèlle ingedien teen die Algemene Sinode se besluite oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag.
Daarby is daar ook drie appèlle teen die Algemene Sinode se besluit dat streeksinodes self hul belydenisgrondslag kan uitbrei deur byvoorbeeld die Belydenis van Belhar daarby in te sluit.
So het prof Johan van der Merwe, aktuarius van die algemene sinode, op Dinsdag 15 Maart
21 appèlle teen besluite oor gays Lees verder
NuusIn ‘n gemeenskap wat weens rassisme op ‘n mespunt is, is ‘n alternatiewe lewe van versoening en saam ‘n pad loop moontlik. So het ds Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) Dinsdagoggend, 15 Maart, gesê op die vergadering van die ASM in Kempton Park. Die ASM het ‘n bespreking oor
‘Loop saam’ teen rassisme Lees verder
NuusDie NG Kerk in Wes-Transvaal het op 8 Maart ‘n halfmiljoen rand
Wes-Transvaal gee halfmiljoen vir droogtehulp Lees verder
NuusTrauma hoef nie ’n lewensvonnis te wees nie. Sonja Cilliers van Sonstraal Gemeente in Durbanville, help getraumatiseerde kinders deur terapeutiese oefeninge. Dié oefeninge word ’n draer van die evangelie: Die kinders se boeie raak los, hulle duisternis lig. Dit was soos om deur ’n sleutelgat te mag loer. Die kamer is donker, maar jy sien
Die TREvangelie wat vry maak Lees verder
NuusLangs die indrukwekkende klipkerk op Vryheid staan daar deesdae talle groot groen watertenks. Vir
Vryheid is nou besig om te dien Lees verder
Nuus“’n Lig op die rif.” So sê een van die werkers wat kom aanmeld het by die NG gemeente Lynnwoodrif se Arbeidsentrum met die hoop om ’n werk as huiswerker te kry. Die Arbeidsentrum verskaf geleentheid aan huiswerkers, kinderoppassers en tuiniers, om te kom aanmeld en dalk deur dié diens ’n werk te kan kry.
Lynnwoodrif help werklose mense Lees verder
NuusTwee Kaapse gemeentes het onlangs, letterlik, ’n brug oorgesteek na mekaar toe. Hulle verhaal van merkwaardige vergifnis en versoening oorspan ’n kloof van 65 jaar. Die N2 snelweg skei hulle van mekaar. Aan die een kant, rustige Pinelands, waar niemand onveilig voel nie. Aan die ander kant, Athlone, waar almal onophoudelik koes. Hier trek die
Twee gemeentes steek ’n brug oor Lees verder
NuusLidmate van die NG Kerk word nou, soos selde tevore, uitgedaag tot ’n nuwe verbintenis om Christus te volg. So skryf die moderatuur van die Algemene Sinode in ’n brief aan lidmate van die kerk. Die moderatuur wys op verskeie kwessies in die samelewing wat lidmate van die NG Kerk saam met ander Suid-Afrikaners onder
Moderatuur bid vir troos en wysheid vir lidmate Lees verder
NuusVer meer as ’n miljoen liter water. Dit is wat van heinde en verre na Winburg gestroom het nadat dié dorp in die Sentraal-Vrystaat se water weens die droogte opgeraak het. Die nuus oor Winburg se nood is via sosiale media die wêreld ingestuur en spontaan het daar water begin kom, skryf ds Bertus Cilliers
Kerk help wyd met droogte in die Vrystaat Lees verder
NuusMet ’n konvooi van 24 voertuie, party met sleepwaens, het 48 lidmate van die NG gemeente Raslouw in Centurion op ’n Maandagoggend met byna 20 000 liter water die pad gevat Sannieshof toe. Dr Dewyk Ungerer, een van Raslouw se vier predikante, sê dit het begin in een van die gemeente se omgeegroepe. Hulle moedig die omgeegroepe
Raslouw bring water vir Sannieshof Lees verder
NuusTutela, die maatskaplike dienste in die Sinode Hoëveld, het in Februarie by twee geleenthede die voorreg gehad om agtertoe en vorentoe te kyk. Die Tutela Terapeutiese Eenheid was op 1 Februarie 2016 tien jaar oud. Die eenheid lewer ’n verskeidenheid dienste. Die evaluering van ouers en hul ouerskapsvaardighede is die besondere fokus van hierdie dienste.
Tutela kyk agtertoe en vorentoe Lees verder
NuusWit, bruin en swart studente, letterlik hand aan hand – op hulle gesig ’n glimlag vol medemenslikheid en lewensvreugde.
Dit was die alternatiewe moontlikheid vir rasseverhoudings wat studente van verskillende rasse en verskillende kerke saam gedemonstreer het tydens ’n geleentheid van die inisiatief United in Prayer wat by die NG gemeente Universiteitsoord in Pretoria aangebied is.
En hoe anders was
Studente bid saam vir versoening Lees verder
NuusHoe op dees aarde het julle op hierdie plek beland?” Die drie vrouens van Volition kyk na mekaar. Deur die venster van die opslaangeboutjie in die middestad van Pretoria is berge rommel sigbaar: glas, karton, plastiek, blikkies en so meer. Vir ’n oomblik is daar stilte, dan borrel hulle storie uit. “Nuwe omstandighede vra nuwe
Uit die hope rommel groei daar hoop Lees verder
NuusDie Here sal my nie los nie. Die Vader was nog net goed vir my.” Só sê Gerrie van Zyl (82), ’n boer wat met die onlangse brand in die Worcesterberge 60% van sy plaas verloor het. Dit is omtrent 80% van ons inkomste, sê hy. Hy vertel: “’n Vrou het my eenuur Maandagmiddag, 8
‘Die Here sal my nie los nie’ Lees verder
NuusDie probleem met die Emmausgangers was nie dat God nie teenwoordig was by hulle nie. Die probleem was dat hulle nie teenwoordig was nie. Hulle gedagtes was by die ontstellende gebeure van die vorige dae in Jerusalem. So het dr Frederick Marais Maandag 29 Februarie gesê tydens die eerste sessie van die NG Kerk in
KZN is in Christus saam op pad Lees verder
NuusTydens sy lewe op aarde het Jesus vir baie mense aanstoot gegee. Predikante hoef nie te probeer om Jesus aanvaarbaar (“likeable”) vir mense te maak nie. Jesus wil mense se lewensfokus verskuif. So het dr Marius Nel, Nuwe-Testamentikus van Stellenbosch, op die Teologiese Dag van die Universiteit van die Vrystaat se fakulteit teologie gesê. Nel
‘Jesus wil mense se lewensfokus verskuif’ Lees verder
Nuus“Seisoen saam met God”. Dit is die tema van die negende jaarlikse kunsuitstalling wat die NG gemeente Rietfontein-Noord in Pretoria tydens Pinkster aanbied. Ds Francois Naudé van die gemeente sê dat hulle professionele kunstenaars en amateurs nooi om deel te neem. Die inskrywingsgeld is R300 per kunstenaar en daar is geen beperking op die aantal
Pinkster is weer kunstyd in Rietfontein-Noord Lees verder
Nuus