‘As julle net kan leer om meer sáám te doen’
“Ek het verlief geraak op Suid-Afrika en sy goedhartige mense!” So antwoord Esmeralde Roks, ’n 26-jarige verpleegsuster uit Frankryk, as ’n mens vra wat sy haar ma gaan vertel as sy terug is in Frankryk. Esmeralda en Élodi Grangier, haar Franse vriendin, het ’n paar maande lank vrywillige liefdesdiens in Pretoria se middestad gedoen. ’n […]
‘As julle net kan leer om meer sáám te doen’ Lees verder
Nuus





