Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG KIMBERLEY-VOORUITSIG

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Woensdag 14 Oktober 2022. Die NG Kerk Kimberley-Vooruitsig is besig om voor te berei om iemand te roep vir hierdie pos. Gemeenteprofiel • Kimberley-Vooruitsig is ’n gemeente in Kimberley in die Noord-Kaap provinsie en is deel van die sinode in Noord-Kaapland. • Die gemeente bestaan uit 715 belydende lidmate en 140 […]

NG KIMBERLEY-VOORUITSIG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Lourensrivier-Strand: Voltydse leraarspos

In biddende afhanklikheid van die Here adverteer ons die pos van voltydse leraar: Vereistes In lyn met die Kerkorde en Reglemente – Art 9, is die posvereistes as volg: Gelegitimeerde predikant van die NG Kerk met 7-10 jaar bedieningservaring.  Geloofs- en emosionele volwasse persoon.  Vermoë om lidmate te bemagtig vir hulle roeping.  Vermoë om in

NG Gemeente Lourensrivier-Strand: Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG DELPORTSHOOP

VAKATURE: TENTMAKERPOS Die NG Gemeente te Delportshoop wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir ’n tentmakerpos. Gemeenteprofiel Delportshoop is geleë langs die Vaalrivier teen die N31 sowat 60 km noordwes van Kimberley en vorm deel van die Ring van Griekwastad. Dit is ’n plattelandse Afrikaanssprekende gemeenskap wat bestaan uit ’n myngemeenskap, afgetredenes, vee- en besproeiingsboere.

NG DELPORTSHOOP Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG MEERENSEE

Medeleraar: Vasgestelde termynpos Met opgewondenheid en in afhanklikheid stel NG Meerensee ’n termynpos van drie jaar bekend met ’n besliste opsie om dit permanent te maak. Ons nooi gelegitimeerde leraars asook finalejaar teologiese studente wat in 2022 gelegitimeer word, om aansoek te doen vir hierdie pos. • Waar is ons? Geleë aan die noordkus van

NG MEERENSEE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK VRYHEID-SUIDOOS

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Oktober 2022. Die gemeente Vryheid-Suidoos is ’n klein plattelandse gemeente in die noorde van KZN in die mooi dorp Vryheid met 532 belydende lidmate en 194 dooplidmate. Ons is twee NG gemeentes op die dorp. Die leraarspos is van 1 Januarie 2023 vakant. Ons gemeenskap beskik oor uitstekende skole en

NG KERK VRYHEID-SUIDOOS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK PRETORIA-FAERIE GLEN

’n Gasvrye gemeente waar oud en jonk saam gevorm word om God te verheerlik en ewig te geniet. Die kerkraad is van plan om ’n voltydse leraar te beroep. Die gemeente se aard is: • Oop en ontvanklike omgang met Skrif en belydenis. • ’n Stemmige, klassiek-gebaseerde liturgie. • Inklusiewe aanvaarding van mense. • Deernis

NG KERK PRETORIA-FAERIE GLEN Lees verder

Afgehandelde vakatures

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika

(In samewerking met die Algemene Taakspan vir Bybelvertaling en Verklaring) VAKATURES: VIER DEELTYDSE LERAARSPOSTE Die vier poste sal elk in een van die volgende areas werksaam wees: Wes-Kaap – sinodale gebied Suid-Kaap – sinodale gebied (Wes-Kaap) Noord-Kaap – sinodale gebied Goudland – sinodale gebied Wie is die Bybelgenootskap van SA? Die Bybelgenootskap van SA se missie

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Petrusburg

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 11 Oktober 2022. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Petrusburg is geleë 80 km wes van Bloemfontein op die N8-hoofroete na Kimberley. Ons is ’n biddende landbougemeenskap wat streef na vernuwing binne ons gereformeerde leerstellings. Ons leef in afhanklikheid van ons Skepper en bely die Bybel as onfeilbare Woord van God. Gemeentelike verwagtinge

NG Kerk Petrusburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK VREDE-WES

’n Gemeente in Christus vir oud en jonk in Vrede!   VAKATURE: VOLTYDS-ONBEPAALDE TERMYNPOS   Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Desember 2022. In biddende afhanklikheid stel die NG Kerk Vrede-Wes die bogenoemde vakature bekend en wag met vreugde en vertroue op aansoeke van alle gelegitimeerde predikante en proponente van die NG Kerk wat hulleself geskik ag

NG KERK VREDE-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK MALELANE

Die kerkraad van Malelane wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 30 September 2022. Gemeenteprofiel: Malelane is ’n dinamiese plattelandse dorp in Mpumalanga se Laeveld, die middelpunt van ’n streek wat omring word deur die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. Die geografiese grense strek tot ’n afstand van 50 km,

NG KERK MALELANE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE UITENHAGE-DE MIST

VAKATURE VIR GEMEENTELERAAR (ONBEPAALDE TERMYN) Die kerkraad nooi biddend gelegitimeerde leraars van die NG Kerk (of studente wat in November 2022 gelegitimeer word) uit om aansoek te doen vir ’n opwindende pos. Sluitingsdatum: Maandag, 26 September 2022. Gemeenteprofiel: Uitenhage-De Mist bestaan uit 950 belydende en 200 dooplidmate. Ons is ’n omgee-gemeente, na binne en buite,

NG GEMEENTE UITENHAGE-DE MIST Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE HOPETOWN (Noord-Kaap)

VAKATURE: VOLTYDSE GEMEENTELERAAR Aansoeke: Sluitingsdatum – 30 September 2022. Gemeenteprofiel Die NG Gemeente te Hopetown wag in biddende afhanklikheid, aansoeke in vir ’n voltydse leraarspos. Hopetown is geleë langs die Oranjerivier teen die N12 sowat 120 km suid van Kimberley en vorm deel van die Ring van Hopetown. Dit is ’n plattelandse Afrikaanssprekende gemeenskap met

NG GEMEENTE HOPETOWN (Noord-Kaap) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Porterville

Vakature: Voltydse leraar Termyn: Onbepaald. Sluitingsdatum: 5 September 2022, 12:00. Gemeenteprofiel: Porterville is ’n plattelandse dorp geleë in die Swartland, in die Wes-Kaap. Die gemeente bestaan uit 299 besoekpunte in die dorp, en 103 besoekpunte op plase. Binne die gemeentegrense is ook ’n ouetehuis en ’n gevangenis. Dit is hoofsaaklik ’n sterk landbougemeenskap met ’n

NG Porterville Lees verder

Afgehandelde vakatures

Ligbaken Gemeente

VAKATURE: LERAARSPOS Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Oktober 2022. In biddende afhanklikheid van die Here word aansoeke vir bogenoemde pos ingewag. Gemeenteprofiel: Ligbaken Gemeente is ’n splinternuwe voorstedelike gemeente in die suide van Johannesburg na die samesmelting van Deo Gloria Gemeenskapskerk, NG Mondeor en NG Townsview. Ons missie: “Ons besigheid is Christus” met ons visie: “Ons

Ligbaken Gemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Overkruin

Voltydse medeleraarspos. Sluitingsdatum: 30 September 2022. Die gemeente is geleë noord van die Magaliesberg in Wonderboom, Pretoria met ongeveer 1 400 belydende en 200 dooplidmate. Ons nooi gelegitimeerdes van gereformeerde verband uit om aansoek te doen vir ’n voltydse medeleraarspos. Gemeenteprofiel: • Die gemeente se karakter en visie is om te aanbid, om te gee

NG Gemeente Overkruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK VREDE-WES

’n Gemeente in Christus vir oud en jonk in Vrede! VAKATURE: VOLTYDS-ONBEPAALDE TERMYNPOS Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Augustus 2022. In biddende afhanklikheid stel die NG Kerk Vrede-Wes die bogenoemde vakature bekend en wag met vreugde en vertroue op aansoeke van alle gelegitimeerde predikante en proponente van die NG Kerk wat hulleself geskik ag vir die

NG KERK VREDE-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PE-HOOGLAND

www.pehoogland.co.za VAKATURE: VOLTYDSE MEDELERAARSPOS, ONBEPAALDE TERMYN Sluitingsdatum: 7 September 2022 – om 12:00. Visie: Hoogland is ’n gemeenskap wat geloof deur liefde tot dade leef (Gal 5:6). God roep ons om die visie uit te leef deur: – familie te wees, – wat saam groei in geloof, – almal liefhet, – en ’n verskil maak.

NG GEMEENTE PE-HOOGLAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG HARTENBOS

Die NG Gemeente Hartenbos wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir ’n voltydse predikantpos. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 15 September 2022. Die geskikte kandidaat sal deel wees van ’n leierspan van drie leraars en ander gemeenteleiers. Hy/sy sal verantwoordelikheid neem vir die gewone take van ’n gemeentepredikant in lyn met sy/haar gawes, passies en

NG HARTENBOS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Sanddrift

NOORDELIKE SINODE, RING VAN KROKODILRIVIER VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Sluitingsdatum vir aansoeke 30 September 2022. Wie is ons en waar is ons? NG Gemeente Sanddrift is ’n plattelandse gemeente so ±25 km vanaf Brits op die R511-roete na Thabazimbi (GPS: S25 27’53.6 sec, E27 40’42.0 sec). Die pragtige groot kerkgebou en kerkterrein met ruim pastorie is

NG Sanddrift Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Die Oog, Kuruman

Vakature: Vastetermyn leraarspos Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Die Oog is op Kuruman, ’n plattelandse dorp wat in die Noord-Kaap, omtrent 250 km noordwes van Kimberley geleë is. Gevestigde sake, boerdery en myn bedrywighede vorm die hart van die ekonomiese aktiwiteite van die dorp. Die NG Gemeente Kuruman-Die Oog, beskik

NG Gemeente Die Oog, Kuruman Lees verder

Afgehandelde vakatures

Mellville Kruisgemeente

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Dienstermyn: Onbepaalde termynpos Sluitingsdatum vir aansoek: 31 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: Melville Kruisgemeente is ’n voorstedelike gemeente in Johannesburg. Ons leef in ’n kosmopolitiese gemeenskap wat gekenmerk word deur ’n verskeidenheid van tale, kulture, geloofsgroeperinge en gemeenskappe. Ons area kan gesien word as ’n studentekorridor wat tot in die middestad van Johannesburg strek.

Mellville Kruisgemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.