Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

DUTCH REFORMED CHURCH OF BOTSWANA GHANZI GEMEENTE

Aansoeke word hiermee vol geloof en afwagting ingewag vir: VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Termyn: Onbepaald maar onderhewig aan werks- en verblyfpermitte vir nie-Botswana-burgers (die gemeente hanteer die aansoeke en koste hiervan namens die leraar). Sluitingsdatum vir aansoeke: 5 Jan 2023. Gemeenteprofiel: Ghanzi is ’n unieke landelike dorp (village) in die hartjie van die Kalahari in die […]

DUTCH REFORMED CHURCH OF BOTSWANA GHANZI GEMEENTE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK VERGELEGEN

Sluitingsdatum: 23 November 2022. VAKATURE: LERAAR In biddende afhanklikheid van die Here wag die NG Gemeente Vergelegen aansoeke in vir die voltydse leraarspos op kontrakbasis. Die kontrak is vir twee jaar met ’n moontlikheid om dit te verleng. Alle gelegitimeerdes van die NG Kerk is welkom om aansoek te doen vir die pos. Gemeenteprofiel: Vergelegen

NG KERK VERGELEGEN Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE HENTIESBAAI, NAMIBIË

ONBEPAALDE TERMYNPOS VIR ’N LERAAR Sluitingsdatum: 9 Desember 2022. Hentiesbaai is ’n plattelandse kusdorpie 70 km noord van Swakopmund, met ’n totaal van ongeveer 10 000 inwoners. Binne die gemeentegrense is drie laerskole – twee private en een staatskool tot graad 11. Daar is ’n tehuis vir verswakte bejaardes en ook ’n sentrum vir demensiepasiënte.

NG GEMEENTE HENTIESBAAI, NAMIBIË Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE WARMBAD en NG GEMEENTE ARIAMSVLEI, NAMIBIË

BRUGLERAAR / KONTRAKPOS TWEE JAAR Bogenoemde twee gemeentes wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir bogenoemde pos. Die twee gemeentes lê in die diep suide van Namibië. Die kerkrade van die onderskeie gemeentes het na aanleiding van hulle samestelling en behoeftes en in die lig van ekonomiese omstandighede, asook die lewensvatbaarheid van moontlike voortgang van

NG GEMEENTE WARMBAD en NG GEMEENTE ARIAMSVLEI, NAMIBIË Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK FRASERBURG

Die kerkraad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: LERAARSPOS Sluitingsdatum: 2 Desember 2022. Dienstermyn: Voltydse leraar – Kontrak vir drie jaar – Hersienbaar. Gemeenteprofiel: Fraserburg is ’n klein plattelandse Karoogemeenskap met ongeveer 240 lidmate. Die gemeente bestaan al van 1851 af en was deur die jare kenmerkend getuienisgeoriënteerd. Hier is baie

NG KERK FRASERBURG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Brandvlei

NG GEMEENTE BRANDVLEI Die kerkraad van Brandvlei wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos.   VAKATURE: VOLTYDSE VASTETERMYNPOS SLUITINGSDATUM: 31 Desember 2022. DIENSTERMYN: Twee jaar   GEMEENTEPROFIEL: Brandvlei is in die Noord-Kaap geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington. Ons is ’n familiegrootte gemeente met 122 belydende en 24 dooplidmate met 65

NG Gemeente Brandvlei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Oranjeville

NG GEMEENTE ORANJEVILLE (Vrystaat) VAKATURE: VASTETERMYNPOS (Drie jaar met die opsie om dit met twee jaar te verleng)   GEMEENTEPROFIEL Die NG Kerk Oranjeville is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Vrystaat, ongeveer 65 km vanaf die Vaaldriehoek. Die gemeente bestaan uit 150 belydende lidmate en 32 dooplidmate waarvan 60% bo die ouderdom van 60 jaar

NG Gemeente Oranjeville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG SCHWEIZER-RENEKE-NOORD

Schweizer-Reneke VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Sluitingsdatum: 21 November 2022. Gemeenteprofiel: Schweizer-Reneke is ’n plattelandse dorp in Noordwes-Provinsie, 150 km van Klerksdorp en 60 km van Vryburg en Bloemhof. ’n Aftree-oord/versorgingseenheid vir bejaardes is in die grense van die gemeente geleë. Die dorp het ’n sterk Afrikaanse laerskool, asook ’n dubbelmedium hoërskool. Daar is ook ’n tweede

NG SCHWEIZER-RENEKE-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE GAMTOOSVALLEI-OOS

VAKATURE VIR GEMEENTELERAAR (ONBEPAALDE TERMYN) Die NG Gemeente Gamtoosvallei-Oos is geleë in die prentjiemooi plattelandse dorp genaamd Patensie in die natuurskoon van die Oos-Kaap. Dit is hoofsaaklik ’n sitrusproduserende gemeenskap. Die gemeente bedien die gemeenskappe van Patensie en Hankey. Die gemeente is 87 km vanaf Gqeberha en 43 km vanaf Humansdorp geleë. Patensie bied aan

NG GEMEENTE GAMTOOSVALLEI-OOS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK BLOEMFONTEIN-NOORD (KLIPKERK)

VAKATURE: ALGEMENE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE ’n Pos vir ’n algemene administratiewe beampte (skriba) is beskikbaar vanaf 1 Januarie 2023 by die NG Gemeente Bloemfontein-Noord (Klipkerk). Posbeskrywing: Die beampte se pligte word in die pligtestaat uiteengesit en die belangrikste sluit die volgende in: • Die hantering van ontvangs en telefoonskakeling by die kerkkantoor. • Die ontvangs en

NG KERK BLOEMFONTEIN-NOORD (KLIPKERK) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Suikerbos

VAKATURE: LERAAR (VOLTYDSE PREDIKANTPOS) SLUITINGSDATUM: 15 November 2022. Gemeenteprofiel: Suikerbos Gemeente is op 1 Oktober 1985 gestig. Die ingebruikneming van die gebou was op 22 Oktober 1988. Die eerste leraar was ds JJ Louw wat op 26 Januarie 1986 bevestig is. Suikerbos Gemeente is tans 37 jaar oud en geleë oos van Vereeniging. Ons het

NG Gemeente Suikerbos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE BETHLEHEM-ÉFRATA

VAKATURE: MEDELERAARSPOS SLUITINGSDATUM: 13 November 2022. In biddende afhanklikheid van die Here stel die NG Kerk Bethlehem-Éfrata die bogenoemde vakature bekend en wag met vreugde en vertroue op aansoeke van gelegitimeerde proponente en predikante van die NG Kerk. GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n plattelandse gemeente in die pragtige Oos-Vrystaat wat bestaan uit 794 belydende en 194

NG GEMEENTE BETHLEHEM-ÉFRATA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG PIETERSBURG-NOORD

VAKATURE: VOLTYDSE GEMEENTELERAAR Sluitingsdatum: 04 November 2022. Noordgemeente nooi predikante wat resoneer met ons gemeente en geroepe voel, om hulle inligting voor te lê vir oorweging vir hierdie pos. Gemeenteprofiel: Noordgemeente se visie is: God gee om en daarom gee ons om. Ons leef ons visie uit deur ’n Familie van Omgee te wees met

NG PIETERSBURG-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG LAMBERTSBAAI

VAKATURE: LERAAR VASTE TERMYNBEPAALDE POS VIR DRIE JAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Oktober 2022. Gemeenteprofiel: Lambertsbaai is ’n plattelandse Weskusdorp geleë in die Sandveld, in die Wes-Kaap. Die gemeente bedien tans 485 lidmate (belydend – 442; doop – 43) waarvan 212 lidmate ouer is as 65, en 61 ouer as 80 is. Dit is hoofsaaklik

NG LAMBERTSBAAI Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KEMPTON-HOOGLAND

Die kerkraad van Kempton-Hoogland wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: VOLTYDSE MEDELERAAR Sluitingsdatum: 31 Oktober 2022. Gemeenteprofiel: NG Kempton-Hoogland is ’n familiekerk met ’n innooi-kultuur. Ons fokus op kinders en die gesin, en ons probeer ’n gasvrye, vriendelike omgewing skep vir gemeentelede en besoekers. Die gemeente het jong, werkende lidmate, gesinne

NG KEMPTON-HOOGLAND Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD

Vakature: Voltydse medeleraarspos Sluitingsdatum: 31 Oktober 2022. GEMEENTEPROFIEL: NG Gemeente Aliwal-Noord is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap, ± 200 km vanaf Bloemfontein. Die lidmaattal: belydend: 890, doop: 240. Ons slagspreuk is: Opgebou en uitgestuur tot eer van sy Naam. Op Aliwal is almal welkom, hier leer ons om soos Christus te leef. Ons roeping

NG GEMEENTE ALIWAL-NOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE PATMOS Port Elizabeth (Gqeberha)

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum: 15 November 2022. Gemeenteprofiel: Patmos is ’n voorstedelike gemeente met 602 belydende lidmate en 118 dooplidmate. Die lidmate kom nie net uit Patmos se oorspronklike geografiese area nie, maar is versprei oor verskillende woonbuurte dwarsoor die stad. Die lidmaatsamestelling strek oor alle ouderdomsgroepe. Die gemeente vier vanjaar sy 60ste bestaansjaar en

NG GEMEENTE PATMOS Port Elizabeth (Gqeberha) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE DURBAN-WES

Die kerkraad van NG Gemeente Durban-Wes wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR Gemeenteprofiel: Durban-Wes-gemeente is gevestig in die suidwestelike gedeelte van Durban en is deel van die Sinode van KZN. Die gemeente is ’n voorstedelike gemeente en bestaan uit 439 belydende lidmate, 76 dooplidmate, 275 besoekpunte. Die gemeente se

NG GEMEENTE DURBAN-WES Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Oberholzer

Die kerkraad van NG Oberholzer wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: LERAAR Sluitingsdatum: 31 Oktober 2022. Gemeenteprofiel: Die NG Gemeente Oberholzer op Carletonville is ’n plattelandse dorp in Gauteng, wes van Johannesburg en ongeveer 50 km van Potchefstroom. Gevestigde sake-, boerdery- en mynbedrywighede vorm die hart van die ekonomiese aktiwiteite van die

NG Oberholzer Lees verder

Afgehandelde vakatures Aktueel
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.