NG GEMEENTE TARKASTAD
VAKATURE: VASTETERMYN DEELTYDSE LERAAR Vastetermyn van twee jaar met die wedersydse opsie om die termyn te verleng. Die gemeente Tarkastad is ’n klein plattelandse gemeente in die Oos-Kaap met 126 belydende lidmate en 23 dooplidmate. Leraarsprofiel: Ons wil graag hê dat die leraar wat beroep word na Tarkastad die volgende eienskappe sal openbaar: 1. ’n […]
NG GEMEENTE TARKASTAD Lees verder
Afgehandelde vakatures








