NG GEMEENTE DESPATCH-EENDRAG
VOLTYDSE LERAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Maart 2023. Eendrag se gemeentevisie vertel wat ons is en wat ons al meer wil wees: “God is ons rots, daarom sal strome lewende water uit ons binneste vloei.” Ons is oortuig dat die Here ons roep om ’n verskil te maak in ons gemeente, gemeenskap en die wêreld […]
NG GEMEENTE DESPATCH-EENDRAG Lees verder
Afgehandelde vakatures











