Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Aberdeen

VAKATURE: LERAAR (VASTE/DEELTYDSE TERMYNPOS VIR ONGEVEER TWEE JAAR) SLUITINGSDATUM: 22 Augustus 2022. GEMEENTEPROFIEL: Aberdeen is ’n plattelandse gemeente in die hart van die Groot-Karoo en lê 55 km vanaf Graaff-Reinet, 114 km vanaf Willowmore en 150 km vanaf Beaufort-Wes. Die gemeente het ongeveer 252 belydende lidmate en 66 dooplidmate wat woon in ses dorpswyke, vier plaaswyke […]

NG Gemeente Aberdeen Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Barkly-Wes

TYDELIKE LERAAR Aansoeke sluit op 31 Augustus 2022. Gemeente: Die NG Kerk Barkly-Wes is ’n gemeente wat op die platteland is, maar met Kimberley 32 km weg, blootgestel is aan stedelike bedrywighede. Lidmate werk in Kimberley en baie van hulle kinders gaan daar of elders skool. Die lidmaattal is tans ongeveer 213 met 59 dooplidmate

NG Barkly-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Parow

VAKATURE: VOLTYDSE PREDIKANTSPOS   Sluitingsdatum: 31 Julie 2022. Gemeenteprofiel: Parow-gemeente is geleë in die sentrale stadsgebied van Parow. Die gemeente bestaan tans grootliks uit senior burgers. Die gemeente grens aan Voortrekkerweg, Parow.   Hierdie deel van die gemeenskap is sosio-ekonomies en kultureel baie divers en word nog nie bedien nie. Binne die gemeentegrense is twee

NG Kerk Parow Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Bultfontein-Oos

Vakature: Vastetermyn Leraarspos Sluitingsdatum: 19 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: Bultfontein is ’n plattelandse dorp in die Vrystaat wat slegs 100 km vanaf Bloemfontein en 70 km vanaf Welkom is. Met ’n sterk Afrikaanse hoër- en laerskool en ’n baie aktiewe Jeug- en jongmensgroep. Asook ’n goeie aftree-oord. Daar is ook ’n tweede NG gemeente op die

NG Bultfontein-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Paulpietersburg

LERAARSPOS VAKANT SLUITINGSDATUM: 31 Augustus 2022. Paulpietersburg is gelee in Noord KZN tussen Piet Retief en Vryheid. Ons is ’n plattelandse gemeente met 167 lidmate en 24 dooplidmate.   VAKATURE: Voltydse leraarspos op kontrakbasis. Kontrak is vir twee jaar met ’n moontlikheid om dit te verleng.   AMPSPLIGTE: Ingevolge Art 9 van die Kerkorde.  

NG Kerk Paulpietersburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vrede-Wes

’n Gemeente in Christus vir oud en jonk in Vrede!   VAKATURE: VOLTYDS-ONBEPAALDE TERMYNPOS   Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Augustus 2022.   In biddende afhanklikheid stel die NG Kerk Vrede-Wes die bogenoemde vakature bekend en wag met vreugde en vertroue op aansoeke van alle gelegitimeerde predikante en proponente van die NG Kerk wat hulleself geskik

NG Kerk Vrede-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK VANSTADENSRUS (DOLEREND)

Die kerkraad van NG Vanstadensrus wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. VAKATURE: DEELTYDSE LERAARSPOS Sluitingsdatum: 31 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: Vanstadensrus is ’n klein plattelandse dorpie in die Suid-Oos-Vrystaat, tussen Wepener en Zastron. Dit is ’n boerderygemeenskap. Die gemeente bestaan uit 74 belydende lidmate, waarvan byna die helfte jonggetroudes is, en 27 dooplidmate.  

NG KERK VANSTADENSRUS (DOLEREND) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE GOODWOODPARK

VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Sluitingsdatum vir aansoeke: 18 Julie 2022. Die gemeente maak in biddende afhanklikheid bogemelde vakature bekend met die voorneme om die pos vanaf 1 Oktober 2022 te vul. Die gemeente het tans ’n deeltydse vastetermynleraar wat veral fokus op ouer lidmate en sodoende die voltydse leraar ondersteun.   Gemeenteprofiel: Goodwoodpark is ’n voorstedelike

NG GEMEENTE GOODWOODPARK Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG SUIDER-PAARL GEMEENTE

VAKATURE: GEMEENTELERAAR Sluitingsdatum: 29 Julie 2022 om 12:00. Suider-Paarl Gemeente nooi predikante wat resoneer met ons gemeente se belydenisverklaring (http://www.suiderpaarl.co.za/), en geroepe voel, om hulle inligting voor te lê vir oorweging vir hierdie pos.   Gemeenteprofiel: Suider-Paarl Gemeente se visie is: Vir Christus, mekaar en ander. Ons jaartema is: Leef Nuut! Ons leef ons visie

NG SUIDER-PAARL GEMEENTE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KERK KOLLEGEPARK VANDERBIJLPARK

VAKATURE: JEUGWERKER   Sluitingsdatum: 12 Julie 2022.   Dienstermyn: Een jaar met opsie om te verleng.   Gemeenteprofiel: Stedelike gemeente met 560 belydende lidmate en 100 dooplidmate. Ons tema vir 2022 – “U Woord ons Kompas”! Kollegepark wil ’n verskil maak in die wêreld daarbuite deur sy lidmate.   Jeugwerker: Proponente asook jeugwerkers kan aansoek

NG KERK KOLLEGEPARK VANDERBIJLPARK Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KIMBERLEY-VOORUITSIG

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Donderdag 30 Junie 2022. Die NG Kerk Kimberley-Vooruitsig is besig om voor te berei om iemand te roep vir hierdie pos.   Gemeenteprofiel Kimberley-Vooruitsig is ’n gemeente in Kimberley in die Noord-Kaapprovinsie en is deel van die sinode in Noord-Kaapland. Die gemeente bestaan uit 715 belydende lidmate en 140 dooplidmate. (Daar is

NG KIMBERLEY-VOORUITSIG Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE B)   Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature B) met die fokus op die jeug en jong lidmate.   SLUITINGSDATUM: 15 Julie 2022.   DATUM VAN DIENSAANVAARDING: 1 JANUARIE 2023.   PROFIEL VAN DIE GEMEENTE Kimberley-Harmonie is ’n stedelike gemeente in die Noord-Kaap. Die gemeente het 1

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE

VAKATURE: VOLTYDSE LERAAR (VAKATURE A)   Kimberley-Harmonie het ’n vakature vir ’n dinamiese voltydse leraar (Vakature A) met die vermoë om deur sy voorbeeld en toewyding die gemeente te lei.   SLUITINGSDATUM: 15 Julie 2022.   DATUM VAN DIENSAANVAARDING: 1 JANUARIE 2023.   PROFIEL VAN DIE GEMEENTE Kimberley-Harmonie is ’n stedelike gemeente in die Noord-Kaap.

NG GEMEENTE KIMBERLEY-HARMONIE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG PORTERVILLE

Vakature: Voltydse leraar Termyn: Onbepaald. Sluitingsdatum: 15 Junie 2022, 12:00. Gemeenteprofiel: Porterville is ’n plattelandse dorp geleë in die Swartland, in die Wes-Kaap. Die gemeente bedien tans 1 000 belydende lidmate en 250 dooplidmate. Die ouderdomsverspreiding is soos volg: 0-6 (50), 7-13 (69), 14-18 (62), 19-25 (106), 26-45 (231), 46-59 (272), 60+ (402). Binne die

NG PORTERVILLE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG UNIVERSITEITSOORD

VAKATURE – STUDENTELERAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 15 Julie 2022. Gemeenteprofiel Universiteitsoord is ’n gemeente wat bely dat God mense liefhet en dat die Here alle mense in liefde en genade insluit en gebruik in sy koninkryk, daarom is Universiteitsoord ’n oop, inklusiewe gemeente waar almal welkom is, voel hulle behoort en kan terselfdertyd beweeg

NG UNIVERSITEITSOORD Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG KRAAIFONTEIN-DIE PARKE

VAKATURE: VOLTYDSE PREDIKANT Aansoeke sluit op Woensdag 20 Julie om 18:00. Parke-gemeente nooi hiermee belangstellendes wat geroepe voel om deel te word van ’n gemeente wat probeer om ’n uitdagende missionale roeping met toewyding uit te leef, om aansoek te doen vir ’n voltydse predikantspos.   Die volgende persone kan gekontak word in geval van

NG KRAAIFONTEIN-DIE PARKE Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG HARTEBEESTFONTEIN

VAKATURE: Voltydse leraarspos   SLUITINGSDATUM: 15 Augustus 2022. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Hartebeestfontein is ’n plattelandse gemeente in Hartbeestfontein, Noordwes, ±27 km vanaf Klerksdorp. Ons het tans 368 belydende lidmate en 76 dooplidmate. Ouderdomsprofiel van belydende lidmate: 9% < 30 jr; 58% (31-65 jr) en 33% (66jr +).   Leraarsprofiel: In aansluiting by ampspligte, soos omskryf

NG HARTEBEESTFONTEIN Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.