NG GEMEENTE ALBERTINIA
VAKATURE: VOLTYDSE BEDIENAAR VAN DIE WOORD SLUITINGSDATUM: 17 JUNIE 2022 OM 12:00. GEMEENTEPROFIEL: Albertinia is ’n plattelandse gemeente in die Suid-Kaap met 808 belydende en 141 dooplidmate. Geografies bestaan die gemeente uit plaaswyke, Albertinia-dorp asook die kusdorp Gouritsmond. Gelyklopende eredienste word in Albertinia en Gouritsmond gehou. Die roeping van die gemeente is “Brandende Liefde.” […]
NG GEMEENTE ALBERTINIA Lees verder
Afgehandelde vakatures







