Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Artikels

Oud-dominees se lewe ná die kansel

Wat gebeur met gemeentepredikante wat besluit om die kansel vir ’n ander beroep te verruil? CONETTE LE ROUX het met ’n gastehuiseienaar, maatskaplike werker en strategiese bestuurder gesels wat in dié beroepe bevind het ’n “gemeente” kan ook anders lyk. [aesop_character img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2019/07/Wiehahn.jpg” caption=”Wiehahn Maritz” align=”right” width=”250px” force_circle=”off” revealfx=”off”] Wiehahn Maritz sê hy stotter gewoonlik as […]

Oud-dominees se lewe ná die kansel Lees verder

Artikels
Foto’s: Roxanne Ferreira

Dominee bied blik op Japan

Dit was g’n gewone huisbesoek toe Johann Symington en Erns Grund­ling onlangs vir ’n geselsie en ’n bordjie soesji gaan aansit het nie. Eerstens was Symington, bekende skrywer en oud-redakteur van Kerkbode, ’n paar duisend kilometer van Kaapstad waar hy in 2013 as NG predikant afgetree het om sy bediening in Japan te gaan voortsit.

Dominee bied blik op Japan Lees verder

Artikels

On the future of religion

Background and method of analysis There are many ways to look at the future of religion. In almost every religion you will find prophetic references to the future. The theological term used for this is “eschatology”. These prophesies are communicated through oral tradition and/or the written holy scriptures of the particular religion. In a world

On the future of religion Lees verder

Artikels

Grondhervorming: Met dié aspek moet die kerk help

Die versugting na grond is deel van die mensdom se gekiedenis. Dit is ongelukkig ’n verhaal van geweld en oorlog. Suid-Afrika is hierop geen uitsondering nie. Die soeke na meer grond is een van die vernaamste redes wat die verversingspos wat Jan van Riebeeck in 1652 gevestig het na ’n kolonie laat groei het. Dit

Grondhervorming: Met dié aspek moet die kerk help Lees verder

Artikels

Gesonde of sieklike selfliefde?

Deurgaans in my pastorale berading wanneer ek mense wys op hul gevoelens van  minderwaardigheid en innerlike afsku en aanbeveel dat hulle hulself behoort lief te hê, is die beswaar:  “Jy mag mos nie jouself liefhê nie, dis egoïsme.” Of: “’n Mens moet altyd die minste wees, jy moet jouself offer / opoffer.” Dié gedagterigting het

Gesonde of sieklike selfliefde? Lees verder

Artikels
Foto's: Getty Images

Wat kies julle – die tafel of die tablet?

Ons slimfone ondermyn ons menswees en ons saamwees. Dit plaas ons onder ongekende druk, in plaas daarvan dat dit ons lewe vergemaklik. Ook gesinsbande ly daaronder. Deur Fourie Rossouw Die wêreld het een groot dorp geword waarin mense mekaar nie meer regtig ken nie. Ten spyte van al die tegnologiese hulpmiddels wat ontwikkel is om

Wat kies julle – die tafel of die tablet? Lees verder

Artikels
Foto: Getty Images

Dobbelverslawing – die stille verwoester

Dobbelverslawing is meestal nie so opmerklik soos drank- of dwelmverslawing nie. Tog is die gevolge vir al die betrokkenes – vir die verslaafde en die familie en die kollegas – net so erg. Deur ILETTE COETZER Nicole* was maar dertien toe haar ouers begin dobbel het. Aanvanklik het dit slegs oor naweke gebeur. Maar gou

Dobbelverslawing – die stille verwoester Lees verder

Artikels

Wat drie hofsake ons leer

Die saak van Maart 2019 in die Noord-Gautengse Hoogge­regs­hof oor besluite van die 2016-Algemene Sinode raken­de gay-huwelike, herinner aan twee vorige opspraakwekkende “kerksake” … Die meer bekende kerksaak, tagtig jaar gelede, was dié van die invloedryke professor Johannes du Plessis van Stellenbosch teen die NG Kerk (die Kaapse Sinode). Hy was oortuig dat ’n nuwe

Wat drie hofsake ons leer Lees verder

Artikels
Foto: Luanchon Douman

’n Brug tussen Brackenfell en Khayelitsha

Só klim gemeentes oor skeidsmure op hulle geloofsreis, skryf CONETTE LE ROUX. Aaron Makili sê hy en ander Khayelitsha-dominees “came over the fence” om vanaand hier by die NG gemeente Brackenfell-Wes te wees. “God het gesê almal wat in sy naam glo moet een wees. Hy het nie gesê swart pastore moet eenkant bid en

’n Brug tussen Brackenfell en Khayelitsha Lees verder

Artikels
Nadia Botes bied saam met Selaan van Niekerk ‘n gebareklas aan vir ‘n paar kleuters.

Gebare: ’n nuwe taal vir jou kind

Dit is noodsaaklik dat gehoorgestremde kinders gebaretaal moet aanleer. Maar kenners sê dat die bemeestering van gebare vir horende kinders ’n voorsprong gee. Dit bevorder taalontwikkeling en skoolgereedheid. Deur Conette le Roux Toe Nadia Botes, ’n biokinetikus van Parys, destyds met haar eerste kind swanger was, het sy begin soek na ’n vroeëkinderontwikkelingsprogram wat haar

Gebare: ’n nuwe taal vir jou kind Lees verder

Artikels

Ons eie denke-dokter

Hy dra sy boodskap wêreldwyd uit, hierdie kenner van emosionele intelligensie. Hy verkondig: Jy kan jou lewe deur positiewe denke verander. En, sal hy dalk byvoeg, dit is boonop ’n Bybelse opvatting. Deur Conette le Roux Dr Pieter van Jaarsveld spog met ’n besonder indrukwekkende CV: Hy beskik oor ses grade, hy ontvang talle uitnodigings

Ons eie denke-dokter Lees verder

Artikels

Gelowige, klap tog net jou vlerke!

Die kleinste gebaar kan ’n magtige reaksie ontketen. Só leer die geskiedenis én die wetenskap ons. Ook ons eie lewenservaring. Hoeveel aanmoediging het gelowiges dan nóg nodig om daardie een, klein dingetjie te doen? Deur Conette le Roux; Foto’s: Thinkstock In die 1990’s het die destydse burgemeester van New York, Rudy Giuliani, die hoë misdaadsyfer

Gelowige, klap tog net jou vlerke! Lees verder

Artikels

Sikloon Idai: Ná die storm

Twee maande ná ’n natuurramp in Mosambiek kerkdakke afgeruk en bome ontwortel het, gaan Leon-Ben Lamprecht op ’n weeklange ‘gemeentebesoek’ van Maputo tot in Beira. Storie en foto’s: Leon-Ben Lamprecht ‘Nou moet ons bou’ Dit is ’n gewone Sondagoggend in Mei in Beira, in sentrale Mo­sam­biek. By die Igreja Reformada em Moçambique-kerk (ook be­kend as die

Sikloon Idai: Ná die storm Lees verder

Artikels
“Vir Jesus is daar altyd plek vir nog,” sê ds Lettie Büchner. Hier kuier lidmate van die Wellington Moederkerk in 2018 tydens hulle jaarlikse gemeente-ete saam met ALICT-studente wat vanoor die wêreld heen elke jaar in Wellington opleiding in transformasie ontvang. Foto: Lettie Büchner

Die tafel is terug

Die etenstafel van weleer was vir lank iets wat in die eetkamer blink poleer gestaan en wag het om Sondae te gebruik. Dié tafel moes later jare uitgegooi word vir dikwels kleiner huise waar kitsetes op die skoot voor die TV, of vinnige happies in die ontbythoek van die kombuis geëet word. Maar volgens ’n

Die tafel is terug Lees verder

Artikels
Begrafnisgangers verbonde aan die Etiopies-Ortodokse Kerk keer terug na hulle huise in die afgeleë en bergagtige hoogland noord van die stad Gondar in Etiopië. Hierdie foto is deel van ’n fotoreeks deur Le Roux Schoeman oor geloofspraktyke in daardie Afrika-land.

Wat die kerk in SA by dié gelowiges kan leer

Wat kan die kerk in Suid-Afrika leer by Christene wat hul van ander lande hier kom vestig, vra ANTON KNOETZE  1 Die eerste belangrike vraag is: Waar­vandaan kom hulle? Die meeste emigrante kom uit SAOG-lande, veral omdat Suid-Afrika gesien word as ’n gebied met relatiewe bestendigheid, ’n demokratiese regering, goeie infra­struk­tuur en ekonomiese stabili­teit. Die amptelike

Wat die kerk in SA by dié gelowiges kan leer Lees verder

Artikels
Tanya van Wyk (links), een van die gereelde gesigte by Ladies Arise in Pretoria, groet vir ds Francois Smit van PEN, met Marie Eichstädt (ook van PEN), wat toekyk. Foto: Le Roux Schoeman

’n Plek om te leer moedhou

Van agter ’n welige pruik wat die linkerhelfte van haar gesig bedek, praat Neo Mtsamana oor kos, komberse en toiletries. Goed waartoe sy hier by Ladies Arise in Pretoria toegang het. Maar sy beskryf ook iets dieper wat sy hier kom vind het. “It’s a home when you don’t have a place,” vertel Mtsamana, wat

’n Plek om te leer moedhou Lees verder

Artikels

Gemeentes van die toekoms: Waar gaan ons leraars vandaan kom?

Noem dit die Grys Gevaar of noem dit ­Jaar-mageddon: Teen 2028 sal ongeveer 46% van NG leraars by of verby die verpligte aftree-ouderdom van 65 wees.* Dit gaan ’n magdom beskikbare poste beteken. Óf dit gaan ’n nuwe speelveld skep waar poste saamgevoeg of anders gestruktureer gaan word. JEANETTE CLARK doen verslag. In 1974 het

Gemeentes van die toekoms: Waar gaan ons leraars vandaan kom? Lees verder

Artikels
Scroll to Top