Kerk gekaap?
Is daar naas staatskaping ook so iets soos “kerkkaping”? As dit so is, wat van die kerk word gekaap, vra FANIE SNYMAN. Die term staatskaping is ’n begrip wat hom tuisgemaak het in die Suid-Afrikaanse samelewing en met die Zondo-kommissie het dit ’n byna daaglikse nuusitem geword. Ek gebruik die konsep van staatskaping as metafoor […]





















