Wat seerder as droogte kan maak …
Daar is inderdaad dinge wat ’n gemeenskap seerder as die droogte kan maak, berig Braam Hanekom uit Victoria-Wes. Dit was een van die vernaamste punte wat uitgekom het in ’n gesprek wat die Sentrum vir Publieke Getuienis (SPG) onlangs tussen ’n aantal kerke en gemeenskapsleiers op dié dorp fasiliteer het. Terwyl die droogte ’n soort […]
Wat seerder as droogte kan maak … Lees verder
Artikels





















