Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

My swakker broer

Gerrit du Raan van Suiderhof, Windhoek, skryf: Rondom die gay-debat is al baie gesê: oor die grondwetlike bepalings teen diskriminasie, godsdiensvryheid en vryheid van assosiasie. Die probleem waarmee ek worstel is dat as die gesag van die Woord elke keer in ’n wêreldse hof getoets moet word, is daar nie veel oor vir die gewone mens […]

My swakker broer Lees verder

Briewe

Beste Nelis

Prof Julie Claassens skryf: Beste Nelis, Jy het onlangs in jou bydrae oor etiese leierskap (Kerkbode, 2 November) verwys na “een van ons dosente het by die Woordfees op Stellenbosch beweer dat die kerk geen moraliteit oor het nie.” As die dosent wat saam met jou op die paneel oor moraliteit en die kerk gedien

Beste Nelis Lees verder

Briewe

’n Stuiwer

Arnold Lamont skryf: Wat weet ons van die oorsake van homoseksualiteit? Voor post-modernisme het ons geleer en kennis geskep deur waar te neem en te dink – dus deur navorsing.   Die “Nature vs Nurture” klem kloof die onderwerp oop. Daar is baie navorsing oor “Nature”. Hierdie navorsing kry befondsing, steun, eweknie evaluerings (want eweknieë is

’n Stuiwer Lees verder

Briewe

Hulde aan prof Attie

Prof Cas Vos skryf: Op 12 Oktober het ek van die afsterwe van ’n geliefde vriend, kollega, departementshoof en voorsitter van die Psalmhersieningskommissie gehoor. Om te dink: Die wonderlike vriend en kollega is weg. Al wat oorbly, is onthousels. Sy stem, sy warmhartige en unie­ke persoonlikheid, sy akademiese leierskap en bydrae, sy besondere vriendskap. Ek

Hulde aan prof Attie Lees verder

Briewe

Geregverdigde verset?

Ds Johannes Mouton van Tableview skryf: In die lig van die 2016-besluit oor selfdegeslagverhoudings en die daaropvolgende hofsaak en debat, het ek gewonder: Is dit reg vir gemeentes om hulle van sinodebesluite te distansieer? Is dit kerklik om ’n hofsaak daaroor aanhangig te maak? Veral in die lig van die Kerkorde-artikel 23. Ek dink Martin

Geregverdigde verset? Lees verder

Briewe

Die Woord van God

Dr Chris Saayman van die NG gemeente Tafelberg skryf: Tafelberg-gemeente sal nié die knie voor Baäl buig nie. Al kos dit bloed en trane! Post-moderne liberalistiese godsdiensfilosowe is doelgerig besig om die ware geloof in die NG Kerk – geskoei op die Skrif as onfeilbare Woord van God en die Drie Formuliere van Eenheid –

Die Woord van God Lees verder

Briewe

‘Die Skrif is aan die muur’

Chris Smith van Westonaria skryf: “Die Skrif is aan die muur” is ’n volksuitdrukking wat beteken dat ’n bepaalde saak klaar veroordeel is. “Geweeg en te lig bevind” is weer ʼn uitdrukking na aanleiding van Daniël. Ek hoor dikwels van persone wat vir selfdegeslagverhoudings (SGV) is, dat ek wetties is, genadeloos en sonder liefde. Ek

‘Die Skrif is aan die muur’ Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Geen verdraagsaamheid met sonde

Chael TerBlanche van Môregloed, Pretoria skryf: Na aanleiding van die artikel van Nelis Janse van Rensburg oor die Kerk en seksualiteit (Kerkbode, 21 September) wil ek graag die volgende kommentaar lewer. Die skrywer maak ’n oproep tot verdraagsaamheid teenoor mekaar, maar kan dit ongekwalifiseerd wees? Ek sal wil glo dat ons as sondige mense verdraagsaam

Geen verdraagsaamheid met sonde Lees verder

Briewe

Gemeenskap van hoop

Andreas van Rooyen van Boshof skryf: In dié distrik staan ’n mens verbaas oor hoe die gemeenskap saamstaan. Boshof is ’n distrik wat deur moeilike tye is. Die vorige seisoen het meer as ’n 100 000 hektaar landbougrond afgebrand. Voor dit was daar vier jaar droogte. In so ’n gemeenskap verwag ’n mens dat elkeen

Gemeenskap van hoop Lees verder

Briewe

’n Kragtige aansporing

Gerrie van Tonder skryf: Mag die gees waarin dr Johan van der Merwe die scenario’s voorgehou het oor hoe die pad vorentoe lyk vir die NG Kerk, dien as ’n kragtige aansporing vir almal wat belangstel om ontvanklik te wees vir die werking van die Heilige Gees. Inkarnasie bied hoop wat omskep kan word in

’n Kragtige aansporing Lees verder

Briewe

Moet ek liewer stilbly?

Dr Floris Knouwds skryf: Ons leef in ’n gevaarlike tyd. Enersyds omdat ons vryheid van spraak het. Veral op sosiale media. Om enig­iets te sê. Met al die moontlikhede om ander (ekspli­siet of per implikasie) in ’n negatiewe lig te stel. An­dersyds omdat daar in die Suid-Afrikaanse samelewing ’n woord verskyn het wat nie genoegsaam

Moet ek liewer stilbly? Lees verder

Briewe

Dit maak seer

Willem Bakkes skryf uit Australië: Die LGBTI+-gemeenskap het nie die veroordeling van die kerk nodig nie. Ek is self ’n proponent in die NG Kerk, en omdat ek gay is en ook nie selibaat wil bly nie, is die deure van die bediening effektief vir my toe. Ek droom soms nog dat ek preek, en

Dit maak seer Lees verder

Briewe

Aan die teoloë

Louis Blignaut van Durbanville skryf: Ek is nie verbaas oor julle verklaring (NG teoloë reageer, e-Kerkbode, 28 September) nie. Julle was immers van die begin aan die “Neo–Calvinistiese” kant. Nie eers nou toe julle “’n punt bereik” het nie. Voor die 2015-gesprekke het julle verklarings al orals uitgekom. Julle het lankal al standpunt ingeneem. Reeds

Aan die teoloë Lees verder

Briewe

Diskrimineer Jesus regtig nie?

Dr Bernhard Ficker van Somerset-Wes skryf: Die sistematiese teoloog dr Nadia Marais skryf (Kerkbode 7 September, “Jesus diskrimineer nié”) dat dit nie net nonsens is vir die NG Kerk om “billikke” diskriminasie toe te pas nie (soos selibaatskap aan gay persone), maar ook gevaarlik. Soos Kerkbode ook op die vorige bladsy berig, ondersteun baie van

Diskrimineer Jesus regtig nie? Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Waar pas God in?

Johan Carstens van George-Suid skryf: As ʼn gelowige en lidmaat van die NGK kan ek nie anders as om my hartseer en ontsteltenis op skrif te stel oor die huidige gebeure rondom homoseksualiteit nie. Dat ons kerkleiers en lidmate verdeeld is oor die kwessie is bekend. Die onlangse optrede deur twee van ons senior kerkleiers

Waar pas God in? Lees verder

Briewe

Ek is bekommerd

Johan Swanepoel skryf: Ek is bekommerd oor die rigting waarheen die NG Kerk op pad is.  In die Kerkbode van 21 September 2018 skryf Nelis Janse van Rensburg: “Vir homoseksuele mense om te floreer, moet hulle seksualiteit myns insiens gelykwaardig aan heteroseksualiteit beskou word.” Volgens my gaan hy direk teen die Skrif soos dit baie

Ek is bekommerd Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Gehoorsaamheid is beter

Jan Louw van Reitz skryf: Dr Willem Botha en sy kollegas wil mense in gay verhoudinge kerklik in die huwelik bevestig (lees hier). Die voorstanders van die gay verhoudinge kom vir my met merkwaardige vindingrykheid na vore om hulle sieninge Bybels te regverdig. Botha meen dit gaan bloot oor verskillende Skrifbeskouings. Hy sê dat daar

Gehoorsaamheid is beter Lees verder

Briewe

’n Balk in die oog

Dr Floris Knouwds skryf: Meer as 100 predikante reik ’n verklaring uit wat beswaar maak teen onmenswaardige optredes in die gesprek oor selfdegeslagverhoudings (lees hier). En sê dat hierdie optrede sterk afgewys moet word. Omdat dit verdere onreg, diskriminasie, polarisering en verdeeldheid veroorsaak. Selfs omdat dit teen die evangelie is. Dan gaan hulle voort om

’n Balk in die oog Lees verder

Briewe

’n Vraag oor die vrou

Kobus van Zyl van Kommetjie skryf: Jesus diskrimineer nie. Gedagtes oor kerkwees in Kerkbode van 7 September 2018 verwys. Ek het groot waardering vir dr Marais se skrywe dat: “Jesus nie diskrimineer nie. Die goeie nuus van die evangelie is juis dat Christus nie diskrimineer nie.” “Jesus se genade word sonder enige diskriminasie geskenk.” En verder. “Genade kan

’n Vraag oor die vrou Lees verder

Briewe

Dit was pynlik vir die 12

Frits Gaum van Glentana skryf: Ek het ds Nelis Janse van Rensburg se artikel oor die NG Kerk en seksualiteit in e-Kerkbode (17 September 2018) met aandag gelees. Ek wys hom graag op die volgende: Die feit dat 12 lidmate van die NG Kerk hulle uiteindelik tot die hof moes wend oor die besluit van

Dit was pynlik vir die 12 Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Jesus is uit die kas

Louis van der Riet van Stellenbosch skryf: Ek lees op die oomblik ‘n boek wat my herinner dat Jesus uit die kas moes klim, voor ek moes. Voor gay (verwys na LGBT+) mense ‘n prys moes betaal vir/met hul lywe, moes Jesus. Voor gay mense ander wou wys hoe die vervulling van die wet kan

Jesus is uit die kas Lees verder

Briewe
Scroll to Top