Elders gesien | Stellenbosse kunstenaar van vrolike helder werk oorlede
Die Stellenbosse kunstenaar Jan Hendrik Viljoen, alombekend as Portchie, is Vrydagoggend 12 Junie oorlede. Hy was 62 jaar oud. Die gebore Vrystater was bekend vir sy kleurvolle en vrolike kunswerke. Op sy Facebookblad was dieselfde dag ’n plasing wat lui: “Dis met ’n diepe hartseer dat ons die afsterwe van ons geliefde broer, mentor en […]
Elders gesien | Stellenbosse kunstenaar van vrolike helder werk oorlede Lees verder
Nuus





















