‘Julle storie is kompleks maar diepgaande’ – Kerkleiers aan SA ná besoek wat op verklaring uitloop
Suid-Afrika se storie en geskiedenis is meer kompleks as wat sy besef het, maar ook “pragtig en diepgaande (profound)”. Só het ’n Amerikaanse kerkleier onlangs gesê teen die einde van ’n besoek wat uitgeloop het op ’n gedeelde Vryheidsdagverklaring. Lees: NG Kerk praat saam met kerke in Vryheidsdagverklaring oor onreg in Gasa en ‘vals […]




















