Algemene Sinode Moderamen vergader in Benoni: 21-jarige kom getuig op laaste dag
“Ek spot altyd dat ek nie krieket gekies het nie, maar dat krieket my gekies het,” het die 21-jarige Miané Smit op 26 Februarie, die laaste dag van die vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM), in Benoni gesê. LEES OOK: ASM Februarie 2026: Leiers gee terugvoer van regoor die land – oor sinodesittings, roeping […]
Algemene Sinode Moderamen vergader in Benoni: 21-jarige kom getuig op laaste dag Lees verder
Nuus





















