Vrystaat stig ’n seminarium langs die fakulteit
Die teologiese opleiding van die NG Kerkfamilie in die Vrystaat kry begin 2017 ’n Teologiese Seminarium. Dit sal parallel met die teologiese opleiding aan die Fakulteit Teologie by die Universiteit Vrystaat funksioneer. Die stigting van die seminarium is na onderhandeling met en met instemming van die Fakulteit Teologie goedgekeur. Dit volg na meer as ’n […]
Vrystaat stig ’n seminarium langs die fakulteit Lees verder
Nuus




















