Aranos vestig spirale van hoop
“In Aranos waar die stilte woon is die sonsak rooi soos die duinesand. Hier leef opkyk-mense, oop-kop-mense gelowig en regop en hand-aan-hand.” Só sing die temalied van Trots Aranos – die projek waarvoor Retha Olivier 2016 se Landbouvrou van die Jaar-toekenning van die Namibiese Landbou-Unie (NLU) ontvang het. Erkenning, waardering vir die verskil wat sy […]
Aranos vestig spirale van hoop Lees verder
Nuus

















