NGK en TEASA veroordeel terugroep van Gordhan
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Evangeliese Alliansie van Suid-Afrika (TEASA) het ʼn mediaverklaring uitgereik waarin hulle president Jacob Zuma se besluit om Pravin Gordhan, minister van finansies, en sy adjunk, Mcebisi Jonas, terug te roep van ʼn oorsese reis om beleggers in Amerika en Brittanje te werf, skerp veroordeel. Volgens berigte in die […]
NGK en TEASA veroordeel terugroep van Gordhan Lees verder
Nuus




















