Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

@sinode

GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK?

Een van die NG Kerk se tien streeksinodes het byna-byna tydens ’n eendagvergadering in Randfontein besluit oor ’n voorstel dat hulle “die band losmaak van die Algemene Sinode …” Na ’n dag vol uiteenlopende opinies het die buitengewone sitting van Goudland Sinode egter tot ’n onverwagte einde gekom en die 240 afgevaardigdes is nie gevra

GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK? Lees verder

@sinode Video

VIDEO: Groot besluite wag op Goudland

Teen middagete Woensdag (6 November) het daar gesprekke oor drie kwessies geheers by Goudland Sinode se buitengewone sitting wat in die kerkgebou van NG gemeente Tetelestai in Randontein plaasvind. Die eerste gesprek (gegrond op een van die eerste voorstelle van die dag) is die moontlike wegskeur van Goudland van die Algemene Sinode volgens Artikel 37. 

VIDEO: Groot besluite wag op Goudland Lees verder

@sinode Nuus

REGSTREEKS: ‘Goudland is by ‘n kruispad’ – Brink

Goudland Sinode het ’n buitengewone sinode byeen geroep met ’n oop agenda om die Algemene Sinode se besluit oor selfdegeslagverhoudings te bespreek. Die vergadering vind vandag in Randfontein plaas en daar is 240 mense teenwoordig, berig Nico Smit. LEES OOK: GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK? Dié streeksinode, die vierde grootste in die NG

REGSTREEKS: ‘Goudland is by ‘n kruispad’ – Brink Lees verder

@sinode

Vreugde, verligting en ‘bruisende opwinding’ na sinode

Met die Algemene Sinode in Benoni wat nou tot die verlede behoort, het CONETTE LE ROUX gewonder hoe sinodegan­gers die ses dae ervaar het. Ten spyte van sowat 45 uur om sinodetafels, beligting in die koe­pelstruktuur of wit “ruspe” wat met ’n “nagklub” vergelyk en diverse opinies, heers ’n positiewe gees. Nie eens die Be­noni-hitte

Vreugde, verligting en ‘bruisende opwinding’ na sinode Lees verder

@sinode Nuus
Dr Pieter van Jaarsveld, moderator van die Vrystaat Sinode, tydens 'n gebedsgeleentheid op die laaste dag van die vergadering van die Algmene Sinode in Benoni (6-11 Oktober). Foto: Le Roux Schoeman

‘Maak ‘n lewegewende verskil’

“Maak ’n lewegewende verskil” was die tema van die pasafgelope sitting van die Algemene Sinode. Die inspirasie vir die tema is Jesus se woorde in Joh 7:38: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo is dit soos die Skrif sê: Strome van lewende

‘Maak ‘n lewegewende verskil’ Lees verder

@sinode Op die kerkstoep Rubrieke
Ds Johan Koen (links) in gesprek met ds Maartje van der Westhuizen. Ook in die foto is ds Dirkie van der Spuy, buite die tent waar die Algemene Sinode vergader het. Foto: Le Roux Schoeman

‘Hieroor is ek seker’

Ds Johan Koen, Burgersfort Gemeente (Oostelike Sinode), skryf: Toe ek Woensdagoggend (9 Oktober) by die Algemene Sinode sitting aan die tafel my gevoel in een woord moes uitdruk, het dit my ‘n paar oomblikke geneem voordat ek by die woord VERWARD uitgekom het. Miskien was juis die gestoei na die regte woord ‘n bewys van

‘Hieroor is ek seker’ Lees verder

@sinode Briewe Nuus
“Oom Japie” du Plessis (middel) se tafel was ’n gewilde hallo-sê-halte waar hy tydens die afgelope vergadering van die Algemene Sinode in Benoni by die ingang van die reuse-tentlokaal in sy rolstoel gesit het. Aan Kerkbode het hy vertel dat hy elke Algemene Sinode sedert 1962 bygewoon het – hoewel hy in 1962 nie ’n volwaardige afgevaardigde was nie, het hy beskeie bygevoeg. Foto: Le Roux Schoeman

NG Kerk groet legende | Japie du Plessis (1932-2019)

Met die afsterwe van ds Japie du Plessis verloor die NG Kerk een van sy mees geliefde le­raars. Hy verwerf die erenaam, “leeu van die Wes-Transvaalse Sinode”, wat sy byna ongelooflike lewenskrag beskryf. Tot met sy dood op Saterdag 12 Oktober 2019, bly oom Japie ’n vergadering-mens, want hy is ’n afgevaardigde van Sinode Goudland

NG Kerk groet legende | Japie du Plessis (1932-2019) Lees verder

@sinode In Memoriam Nuus

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’

’n Prof se kwinkslag by die Algemene Sinode stuur Nico Simpson op ’n kopreis na sy kinderdae. Hy hou van mense. Hulle kies eenheid eerder as eendersheid, sê prof Marius Nel byna terloops. En ek is weer verlief. Sy woorde vat my terug na ’n Sondagskoolklaskamer in Robertson. Ek is weer standerd ses. Meneer Jonk

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’ Lees verder

@sinode Nuus Nuwe stemme Rubrieke
Prof Bernard Combrink (regs) is op 10 Oktober deur ds Nelis Janse van Rensburg vir sy reuse-werk as projekleier van die 2020 Bybelvertaling bedank tydens die NG Kerk se Algmene Sinode in Benoni

VIDEO: Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling se ontstaanstorie

1933. 1953. 1983. en nou…2020. Die Bybel het al vier amptelike Afrikaanse vertalings ondergaan, waarvan die jongste op 29 November 2020 in Bloemfontein sal verskyn. In die nuwe vertaling sal die bronteks so getrou moontlik weergegee word, maar dit sal nie ‘n woord-vir-woord vertaling soos die 1933/53-vertaling wees nie. “In die nuwe vertaling sal daar

VIDEO: Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling se ontstaanstorie Lees verder

@sinode Nuus
“Die besluit behels om weer te kies dat elke sinode in Jesus bly en dat ons as kerk kies om in Christus te bly,” het Elize Klut gesê. Foto: Le Roux Schoeman/Kerkbode

Sinode: ‘Belangrikste besluit’

“Ons maak vanoggend die grootste besluit van die sinode,” het Elize Klut tydens die laaste dagwyding by die Algemene Sinode in Benoni gesê. “Die besluit behels om weer te kies dat elke sinode in Jesus bly en dat ons as kerk kies om in Christus te bly,” het Klut gesê nadat sy sinodegangers genooi het

Sinode: ‘Belangrikste besluit’ Lees verder

@sinode Nuus

Sinode: Jerry Pillay oor leierskap, minderwaardigheid en Belhar

Prof Jerry Pillay was een van die ekumeniese gaste by die sitting van die Algemene Sinode in Benoni vandeesweek. Tussen die vele sessies wat afgevaardigdes sedert Sondag 6 Oktober besig hou, het Conette le Roux dié dekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, gevra:   Watter rol kan die kerk teen

Sinode: Jerry Pillay oor leierskap, minderwaardigheid en Belhar Lees verder

@sinode Nuus

‘Bevorder die belange van die stad’

“Wat sal gebeur as ons God toelaat om deur ons te werk waar ons is?” Dié vraag is Donderdagoggend tydens die dagopening deur ds Maartje van der Westhuizen, predikant van Elarduspark in Pretoria, aan die Algemene Sinode van die NG Kerk gevra. Van der Westhuizen het na aanleiding van Jesaja 29:4-14 gepraat. Die agtergrond van

‘Bevorder die belange van die stad’ Lees verder

@sinode Nuus
Lede van die moderatuur lê hoofregter Mogoeng Mogoeng die hande op ná sy gasrede by die sitting van die Algemene Sinode in Benoni. Foto: Le Roux Schoeman

KYK: Hoofregter se besoek raak toe preek-, bidsessie

“Ontgif ons van hooploosheid.” Só het hoofregter Mogoeng Mogoeng Donderdagoggend by die Algemene Sinode van die NG Kerk gebid. Mogoeng, wat deur dr Gustav Claassen bestempel is as ’n simbool van hoop en ’n medegelowige wat die morele vesel van die land wil herstel, is genooi om met die sinode te kom praat oor die

KYK: Hoofregter se besoek raak toe preek-, bidsessie Lees verder

@sinode Nuus

Kerk moet toenemend spaarvark breek 

Rondom braaivleisvure en by kuiers praat Suid-Afrikaners deesdae pal oor die ekonomie – geld. Christene wonder boonop oor rentmeesterskap. Dis geen geheim dat Suid-Afrika self in ’n finansiële krisis is en dat die man óf vrou op straat die knyp voel nie. En op ’n warm Woensdagmiddag in Benoni het daardie onderwerpe ook afgevaardigdes by

Kerk moet toenemend spaarvark breek  Lees verder

@sinode Nuus Nuwe stemme

#ImstayingintheDRC sê dié dominee

Die Algemene Sinode van die NG Kerk is Woensdagoggend uitgedaag om die gees van die Facebookgroep #Imstaying oor te dra na die kerk. #ImstayingintheDRC. Ds Almatine Leene het aan die hand van Filippense 2:1-5 gepraat oor eenheid en eensgesindheid. Dat mense in die kerk verskillend is, het sy gesê, is nie ‘n probleem nie. Die

#ImstayingintheDRC sê dié dominee Lees verder

@sinode Nuus

Ná die sinode: Vir sommige, ’n lang pad huis toe met dié besluit

’n Jong, bebaarde dominee staan op en spreek die sinode toe. Hy is benoud dat die kerk vir hom ’n spreekwoordelike hospitaal-pass gegee het … Dit was nie sy woorde nie, maar dis basies wat hy gesê het. Want hy moet eersdaags op sy eentjie terug Namibië toe en vir sy gemeente op Outjo, so

Ná die sinode: Vir sommige, ’n lang pad huis toe met dié besluit Lees verder

@sinode Nuus
Scroll to Top