Diversiteit is groot geskenk, sê Londen-dominee
Lidmate in Londen omhels verskille omdat Christus die gemeenskaplike faktor is. Dis ook dr Ferdie Clasen, leraar van die SA Gemeente in Londen, se droom vir die Algemene Sinode. “Ons het Christus in gemeen en om diversiteit en verskille te akkommodeer beteken dat ons ’n groot geskenk ontvang deur soms anders en soms verskillend die […]
Diversiteit is groot geskenk, sê Londen-dominee Lees verder
@sinode





















