Kerk wat werk-artikelreeks: Die ‘klein maar aktiewe’ Blinkp(l)an-gemeente van Mpumalanga se steenkoolvelde
Elke Woensdagoggend kry 12 behoeftige gesinne van ’n verarmde myngemeenskap in Mpumalanga ’n gekookte ete. Vir baie van hulle is dit die enigste groente en vleis wat hulle kry. Die vier vroue wat hierdie projek aan die gang hou is van die NG Gemeente Blinkpan – ’n gemeente van net 88 lidmate wat sedert 2021 […]




















