Twee ‘boere-leraars’ gekies om Noord-Kaapse sinode te lei
“Vergadering, julle is in die hande van twee boere.” Met hierdie woorde het ds Marais Kluge as nuutverkose voorsitter die meer as 100 afgevaardigdes verdaag vir ’n nagmaaldiens om die amptelike opening af te sluit van die 22ste sinodesitting van die NG Kerk in Noord-Kaapland wat van 6 tot 9 Oktober plaasvind in Kimberley. Dié emeritus-tentmakerdominee, […]
Twee ‘boere-leraars’ gekies om Noord-Kaapse sinode te lei Lees verder
@sinode Nuus





















