Kerk wat werk-reeks | ‘Missionaal wees’ is deel van hulle DNS, vertel gemeente in die Vrystaat
Sommige lidmate stap met teer en ’n stamper of twee om slaggate in die pad reg te maak. Ander saamstappers tel weer vullis op en bid vir elke huis soos hulle verbystap. Vir die NG Gemeente Riebeeckstad is “missionaal wees” deel van hulle DNS, hoor Kerkbode in dié aflewering van die Kerk wat werk-reeks. Heléne […]





















