Gays: Anglikane sê nee
Die Anglikaanse Kerk in Suider-Afrika het nee gesê vir ’n voorstel dat gay-mense se burgerlike verbintenisse kerklik geseën kan word. Die kerk, wat Anglikane in Suid-Afrika, Namibië, Lesotho, Swaziland, Mosambiek, Angola en op die eiland St Helena bedien, het op sy sinode in drie afsonderlike stemmings telkens teen die voorstel besluit. Die biskoppe het met […]
Gays: Anglikane sê nee Lees verder
Nuus

















