SARK verras NG Kerkleiers
Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het ’n spesiale dankdiens gehou om die NG Kerk se herstelde lidmaatskap van die Wêreldraad van Kerke te vier. Dr Gustav Claassen sê die moderatuur van die Algemene Sinode het vroeër al besluit hulle wil ’n welwillendheidsbesoek bring aan die SARK se kantore in Khotso-huis in Johannesburg. Toe hulle daar […]
SARK verras NG Kerkleiers Lees verder
Nuus














