Oor Hoëveld Sinodesitting: “Hoor ons bid, o Heer”
Dr Bennie Marais van NG Kerk Charl Cilliers (dolerend) skryf: Hierdie bekende Liedboeklied het ’n paar keer in my hart opgekom. Weke voor die Hoëveld Sinodesitting van 18-20 Oktober 2022 in Kemptonpark neurie ek al hierdie lied. Hierdie lied saam met “Hoor ons sug, o Heer” (wat op dieselfde wysie is) word talle keer gesing […]
Oor Hoëveld Sinodesitting: “Hoor ons bid, o Heer” Lees verder
Aktueel Briewe










