Navorser vra hulp by lesers met studie
Dr Morné Joubert skryf: Ek is tans besig met ’n studie vir die Algemene Sinode se Taakspan vir Teologiese Navorsing oor die hermeneutiese skuiwe in die NG Kerk oor die laaste drie dekades. Die studie se data word verkry uit verskeie Zoom-gesprekke met gemeentes (leraars en lidmate), maar ook deur middel van ’n vraelys wat […]
Navorser vra hulp by lesers met studie Lees verder
Aktueel Briewe












