Dawie de Wet skryf: Die kernprobleem in die NG Kerk
Dawie de Wet van Wilowmore skryf: Die afgelope sinodesitting van die NG Kerk in die Vrystaat het weereens die skerp verdelingslyne in die kerk blootgelê maar weer die kernprobleem misgekyk: Die belydenis wat elke predikant met legitimasie onderteken – die ooreenkoms wat verseker dat almal dieselfde glo. Prof PA Verhoef het besef dat daar van […]
Dawie de Wet skryf: Die kernprobleem in die NG Kerk Lees verder
Aktueel Briewe












