Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’
Anoniem van Pretoria skryf: Ek het nie ’n storie van hoop nie. Ek is een van die groep beroepbare proponente wat sukkel om werk te kry in die NG Kerk. Ons name is in die Jaarboek. Daar is ongeveer 200 beroepbare proponente (waarvan nie almal noodwendig werksoekend is nie. – Red). Ons bestaan word net […]
Brief: ‘Ek het nie ’n storie van hoop nie, maar my storie is steeds geldig’ Lees verder
Aktueel Briewe








